Gespikkelde Sloothaai

Die gespikkelde sloothaai (Triakis megalopterus) is 'n haai wat voorkom aan die weskus van Suid-Afrika noord van die Namibiesegrens tot by Oos-Londen.

In Engels word hulle die gully shark genoem.

Gespikkelde sloothaai
Gespikkelde Sloothaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Triakis
Spesie:
T. megalopterus
Binomiale naam
Triakis megalopterus
(A. Smith, 1839)
Gespikkelde Sloothaai

Voorkoms

Die haai is relatief lig gebou met 'n stomp neus en die twee rugvinne is amper ewe groot. Die hele lyf is donker grys op die rug en aan die sye met donker kolle op. Die pens is 'n vaalgrys kleur. Die tande is nie skerp of gevaarlik nie. Hierdie haai word nie baie groot nie; die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 40 kg met normale haaie wat wissel tussen 10 en 25 kg.

Habitat en gewoontes

Die haaie kom gewoonlik nie in skole voor nie, slegs indien daar baie kos beskikbaar is. Hulle eet klein vissies en ook klein haaitjies. Hulle soek kos by klein rotsriwwe en slote in die riwwe.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Sloothaai VoorkomsGespikkelde Sloothaai Habitat en gewoontesGespikkelde Sloothaai Sien ookGespikkelde Sloothaai BronGespikkelde Sloothaai VerwysingsGespikkelde Sloothaai Eksterne skakelGespikkelde Sloothaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampKaapstadMediese diagnoseAardbewingOligopolieIndustriële RevolusieMuskeljaatkatGevolge van aardverwarming op oseaneGedigBevolkingRassismeKaliumMaatskaplike verantwoordelikheidLys van musiekinstrumenteInflasiePseudowetenskapFrederik Willem de KlerkJaarWisselkoersBaälSeevlakstygingSonnestelselSneeuEk is 'n Afrikaan (toespraak)FeminismeMarsSeekatEkonomieAfrikaanse woordelys en spelreëlsWêreldwye webJode in Suid-AfrikaDemi Lee MooreAdolf HitlerWoudLys van veltoestandeHartaanvalWiki CommonsVierkantswortelEkonomie van Suid-AfrikaProteïenGianna MichaelsParasitiese siektesRelatiwiteitsteorieRumatiekNelson MandelaAtletiekLys van Afrikaanse skrywersSamestellende afleidingInstagramKoorsblaarFotosinteseDesimale breukeDwelmmiddelEkologieAfrikanerweerstandsbewegingWater (molekuul)Groot GatKorrupsieYsterLiewe HeksieHernubare energiePad na jou hartJeanette FerreiraViëtnamoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VaginaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNeerslagLys van kleureSydneyJeuksiekteSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLettergreepMIVMens🡆 More