Gespikkelde Klipvis

Die Gespikkelde klipvis (Clinus venustris) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika.

Die vis kom voor van Luderitz in Namibië tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Speckled klipfish.

Gespikkelde klipvis
Gespikkelde Klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Clinus
Spesie:
C. venustris
Binomiale naam
Clinus venustris
Gilchrist & W. W. Thompson, 1908
Sinonieme
  • Ophthalmolophus venustris (Gilchrist & W. W. Thompson, 1908)

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank en het 'n kleurpatroon wat kan verander. Hulle is gewoonlik dof, rooibruin met verskeie donke, horisontale bande oor die lyf. Daar mag soms 'n wit skuinsstreep oor die wang wees en somtyds bestaan die streep uit spikkels. Die uitstaande kenmerk van die vis is die kleurvolle oë; die iris is liggroen omlyn met 'n gebroke oranje streep. Daar is ook twee swart kolle op die dorsalevin.

Die vis leef in tussen getypoele en rotsagtige kusareas in water wat 0,3 tot 30 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers en vreet klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Klipvis IdentifikasieGespikkelde Klipvis Sien ookGespikkelde Klipvis BronGespikkelde Klipvis Eksterne skakelGespikkelde Klipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasWater (molekuul)Noord-KaapHindoeïsmeLys van Joodse feeste en herdenkingsAtriale fibrillasieByJode in Suid-AfrikaCristiano RonaldoSomerPiesangSoogdierDroogteEjakulasieJansenvilleWeer (meteorologie)HoofstadKinderregteKarakteriseringToestand van materieKultuurKnieGeslagsgelykheidLabia (geslagsdele)Kappie (skryfteken)Elon MuskLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPropagandaInflasieSteenkoolNadia ValvekensKaapstadse waterkrisis 2015-2018MiddeloorontstekingTafelbergSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Duitse maselsCorioliskragSpelerposisies in rugbyBloutongsiekteSwart menseLeenwoordBewussynKolonoskopieDurbanPenisWatersuiweringBorskankerEnsiklopedieVulvaArabies-Israeliese konflikKlimaatveranderingAngina pectorisOlimpiese SpeleGlobaliseringMangelontstekingKerngeneeskundeVersoeningsdagKookpuntDesimale breukeAfrikaSilwerPlastiekKweekhuiseffekAfrikaanse taalleerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)D.J. OppermanUitwerking van klimaatsveranderingReg tot ‘n gesonde omgewingErfenisdag (Suid-Afrika)MaselsGesondheidKortverhaalJakkalsBosluisbytkoorsLiefde🡆 More