Gespikkelde Katonkel

Die Gespikkelde katonkel (Scomberomorus plurilineatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die vis is lenig en silwerblou met vele donker dwarsstrepe en vlekke op die sye. Dit kan tot 1.2 m lank word en weeg dan 10 kg. Dit kom net agter die branders voor. Dit is 'n gewilde sportvis en uitstekende tafelvis. Die vis word ook die Natal snoek genoem en staan in Engels bekend as die Queen mackerel.

Gespikkelde katonkel
Gespikkelde Katonkel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scomberomorus
Spesie:
S. plurilineatus
Binomiale naam
Scomberomorus plurilineatus
Fourmanoir, 1966
Gespikkelde Katonkel
Verspreiding in blou
Sinonieme

Kanadi seerfish
Kanadi kingfish
Queen mackerel
Spotted mackerel

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VakbondEkonomie van Suid-AfrikaGesonde dieetMandalaTydTafelbergAnale seksRudi ClaaseHefboomMateriaalAardeGawes van die Heilige GeesKonsentrasiekampOos-KaapAarde se atmosfeerKankerChemiese elementSwart menseVerbondsarkToringKasterolieNierSeksismeMaroela MediaMadison IvyMusieksimboleKoppeltekenSelfstandige naamwoordMorfeemKoorsKlinkerEreksieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyResensiePersoonlikheidGeboorteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikimedia-stigtingGewone breukeStadVratHondWithaaiAluminiumNiersteenBySendelingposisieKlem-in-die-kaakPrivaat maatskappyLeonardo da VinciEjakulasieAfrikanersNederlandVolhoubare ontwikkelingNiemetaalPerdebyePizzaStudievaardighedeRooibokKapitalismeFisiese oefeningLys van Afrikaanse skrywersLewerKewerRumatiekKlimaatKoorsblaarEnkelvoudige sinVerkoueEkotoerismeToerismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDiamantKaapse florarykWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCheslin KolbeVennootskap🡆 More