Geskiedenis van die Russiese Rewolusie (Russies: История русской революции, Istoriia Russkoi Revoliutsii) deur Leon Trotsky is 'n 3 volume boek oor die Russiese Rewolusie van 1917.
Trotsky het dit klaar geskryf in Russies in 1930 en dit was toe in Engels vertaal deur Max Eastman in 1932. Die drie dele: Die Omverwerping van Tzarism, Die Poging tot Teen-Rewolusie en Die Triomf van die Sowjets.
Geskiedenis van die Russiese Revolusie | |
---|---|
Skrywer | Leon Trotsky |
Taal | Russies |
Genre | Geskiedenis |
Uitgewer | Penguin Publishers |
Uitgegee | 2017 |
ISBN | 9780241301319 |
Dit word beskou as 'n belangrike en unieke werk as 'n geskiedenis van 'n groot gebeurtenis wat geskryf is deur iemand wat 'n leidende rol daarin gespeel het. In sy nota oor die skrywer in die eerste Engelse vertaling, Max Eastman het geskryf dat "hierdie huidige werk... sal sy plek neem in die rekord van Trotsky se lewe... as een van die hoogste prestasies van hierdie veelsydige en kragtige verstand en wil."
Al drie dele is gratis beskikbaar aanlyn by die Trotsky Internet Archive of gekoop kan word as 'n enkele boek gepubliseer deur Haymarket Boeke (ISBN 9781931859455), Pathfinder Pers (ISBN 0-913460-83-4), of Penguin Publishing (ISBN 9780241301319). Die boek kan ook gekoop word in 3 volumes van WellRedBooks (ISBN 1-9000-07-26-6).
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Geskiedenis van die Russiese Revolusie (boek), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.