Geriffelde Fluitbek

Die Geriffelde fluitbek (Fistularia petimba) is 'n vis wat voorkom in die tropiese Atlantiese Oseaan tot by Walvisbaai en die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Mosselbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Serrate flutemouth.

Geriffelde fluitbek
Geriffelde Fluitbek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. petimba
Binomiale naam
Fistularia petimba
Lacépède, 1803

Voorkoms

Die vis se lyf is rooi tot oranje-bruin aan die bokant en silwer aan die onderkant. Daar is benerige riwwe langs die ruglyn voor die dorsale vin. Die oë is rond en die vis kom gewoonlik in dieper water voor, tot 200 meter.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Geriffelde Fluitbek VoorkomsGeriffelde Fluitbek Sien ookGeriffelde Fluitbek BronGeriffelde Fluitbek Eksterne skakelGeriffelde Fluitbek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewasboerdery in Suid-AfrikaSonnestelselThe CranberriesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfkortingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Termiese geleidingsvermoëJagluiperdInkomsteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLodewyk XVI van Frankryk1990ProteaSokkerBloedsomloopstelselBosvarkWapen van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumGeloftedagBywoordDermpoliepMoslemLandbouAborsieKlankverskynselsPriemfaktorRegeringWorcesterWinterPornografiese subgenresKlereSoutsuurDirekte en Indirekte redeWêreldwye webGroot TrekEnkelvoudige sinPubiese hareSeekatAngina pectorisGeslagRefentse MorakeLys van nedersettings in Suid-AfrikaMassaOogproblemeDierVerlede tydYsterKnieVolstruisApokriewe boekeSnaarinstrumentVoorsetselMaatskaplike verantwoordelikheidNag van die lang messeWaterpokkiesVraag en aanbodEkologieCarike KeuzenkampDesimale breukeLeestekenVermenigvuldigingAtoomMonoloogSwartbewussynsbewegingKoorsblaarErosietipesHemelvaartsdagAfleiding (taalkunde)Kongo-krisisMetafoorWet op BevolkingsregistrasieMarsAtmosfeerJeanette FerreiraSeptimius Awards🡆 More