Gereformeerde Kerk Randfontein-Noord

Die Gereformeerde kerk Randfontein-Noord was ’n gemeente van die GKSA op die Wes-Randse dorp Randfontein, wat in 1997 198 belydende lidmate en 79 dooplidmate gehad het, vergeleke met die Gereformeerde kerk Randfontein se 286 en 92.

Die noordelike wyke van die moedergemeente Randfontein het op 7 Augustus 1983 as die Gereformeerde kerk Randfontein-Noord afgestig en mettertyd ’n eie kerkgebou opgerig by Robinaweg 16, Greenhills. In 2005 het dié gemeente ontbind en met die Gereformeerde kerk Randfontein herenig onder die nuwe naam Wesrand. Die oorspronklike gebou dien as die verenigde gemeente se kerk.

Predikante

  1. Mulder, Andries Hermanus, 1983 – 1988
  2. Vergeer, dr. Willem Cornelis, 1988 – 1999
  3. Smit, dr. Erasmus Johannes, 1999 – 2001
  4. Van den Heever, Werner, 2002 – 2005

Bronne

Sien ook

Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGereformeerde kerk RandfonteinRandfonteinWes-Rand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakSoweto-opstandKletsrymDulcie van den BerghOrale seksMenseregteErfenisMangelontstekingKakiebosJode in Suid-AfrikaAnette EngelbrechtAarverkalkingWaterbesoedelingKommunismeMaanSowjetuniePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPersoonlikheidArmoedeverligtingLys van lande volgens bevolkingVerenigde State van AmerikaEl (lengtemaat)PaddaInstagramGrondwet van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingMetafoorMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLeonardo da VinciVars waterLys van oseane, seë en mereSwartwitpensWaterkringloopKernkragKatUniegebouAkkedisOnderwysHulpwerkwoordKrieketWoordeboek van die Afrikaanse TaalIsraelErosietipesMaagdelikheidTobie CronjéBeesAustraliëVarkCheslin KolbeSirkelKolorektale kankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigIdioomLys van politieke partye in Suid-AfrikaHamerkopLys van konings van IsraelKunsmatige algemene intelligensieEkonomie van Suid-AfrikaTurksvySteve HofmeyrOrkney Snork NieAnglo-BoereoorlogKalsiumEekhoringWes-KaapLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMuskeljaatkatPeriodieke tabelNatuurrampWikipediaWieg van die MensdomBokmakierieSeksismeSwangerskap🡆 More