Gereformeerde Kerk Erongo

Die Gereformeerde kerk Erongo was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika wat die dorpies Usakos, Omaruru, Karibib en Uis ingesluit het.

Die beskikbare bronne meld niks oor dié gemeente nie, buiten dat die lidmate op en om bogenoemde dorpe gewoon het en dat dit op 30 Oktober 1971 van die Gereformeerde kerk Walvisbaai afgestig het en in 1982 ontbind het. Met sowat 60 lidmate (in 1978 was hier 56 belydende en 36 dooplidmate) was dit indertyd die tweede kleinste gemeente in die Klassis Etosha, waartoe die noordelike gemeentes in Suidwes-Afrika behoort het. Die suidelike gemeentes het tot die Klassis Nossob behoort.

Predikante

  1. Heystek, Andries Stefanus, 1972–1974 (in kombinasie met Walvisbaai)
  2. Kruger, Tjaart Jan Jacobus, 1975–1982 (in kombinasie met Walvisbaai)

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Aministratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2014. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2015. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Tags:

Gereformeerde Kerke in NamibiëKaribibOmaruruUsakos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieMonoloogNelson MandelaHerfsIngrid JonkerLidwoordAlkoholismeRivierSenuweestelselBukkakeWêreldgeskiedenisBorsteSan FranciscoLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAntisemitismeRassismeMuishondBlaarJeuksiekteJaarSuurstofOrganisasie sonder winsoogmerkKunsBreingewasWesterse filosofieKaapstadBosluisbytkoorsSwartbewussynsbewegingWolfGrondbesoedelingLangste woordBesoedelingGeskiedenis van kindermishandelingApartheidBoereHomofoonMateriaalBaarmoederSprokieDesmond TutuHeupLeierPriemgetalInsekCorioliskragMetamfetamienSiya KolisiRefentse MorakeNic de JagerGeskiedenis van AfrikaansLeestekenIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieGrondwet van Suid-AfrikaPoesWiki CommonsOorkruipersHannes van WykProvinsies van Suid-AfrikaEwe getalKaartSonenergiePenisWoestynMeningsverskil oor aardverwarmingKokaïenGrieksLionel PetersonSpringbokkeNederlandInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandTsoenamiAppel🡆 More