Gereformeerde Kerk Bitterwater

Die Gereformeerde kerk Bitterwater was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suidwes-Afrika met sy middelpunt blykbaar op die gelyknamige plaas suidoos van Windhoek en noordoos van Dordabis.

Die gemeente is in 1935 gestig in die distrik Windhoek as die vierde Gereformeerde kerk in Suidwes-Afrika, net vyf jaar ná die eerste, Gobabis. Omstreeks 1958 het Bitterwater net 14 belydende, 13 dooplidmate en ses huisgesinne gehad. In 1964 het die gemeente ontbind en die lidmate blykbaar ingeskakel by die Gereformeerde kerk Windhoek, wat in 1937 gestig is.

Predikante

  1. Van der Merwe, Johannes Lodewikus, 1939–1944 (in kombinasie met Gobabis)
  2. Botha, Louis Jacobus, 1946–1949 (in kombinasie met Gobabis)
  3. Van der Merwe, dr. Daniël Charl Stephanus, 1950–1957 (in kombinasie met Windhoek)
  4. Jooste, Jacobus Andries, 1959–1962 (in kombinasie met Windhoek)
  5. Louw, Hermanus Albertus, 1962–1964 (in kombinasie met Windhoek)

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Aministratiewe Buro.
  • (af) Venter, ds. A.A. (hoofred.) 1958. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1959. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2014. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2015. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Eksterne skakel

Tags:

DordabisGereformeerde Kerke in Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordAardedagMaroela MediaKolonialismeJagluiperdJeuksiekteKrokodilOmtrek, oppervlakte en volumePampoentjiesElektroniese of digitale mediaDrakensbergeEmfiseemNelson MandelaAngina pectorisPornhubNic de JagerBewaringstatusWerkersdagOlifantGregoriaanse kalenderBloedsomloopstelselLyfstraf in skoleErfenisLys van Afrikaanse televisiereekseVulkaanTrappe van vergelykingToestand van materieKrugerwildtuinSamespanningGoogle MapsHorlosieKaliumMierOlimpiese Somerspele 2024MeettegniekWêreld- Ekonomiese ForumSlangMiddeloorontstekingSlaginstrumentTrekarbeidTradisionele Afrika-medisyneSlag van BloedrivierDemokratiese Republiek die KongoRumatiekVoëlKookpuntPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNoordwesWolfDolfynKolitisHaelBruto binnelandse produkAustraliëVrouKweekhuiseffekLys van Suid-Afrikaanse digtersKarooBoelierySosiale ordeLys van Griekse mitologiese figureSatellietOranje-VrystaatOrthopteraWaterpokkiesIntensiewe vormTegnologieLangste woordMonopolieKweekhuisgasConsolidated B-24 LiberatorTienerEmosieRomanGloeilamp🡆 More