Gerald P. Carr

Gerald Paul Jerry Carr (22 Augustus 1932 – 26 Augustus 2020; Kolonel, Amerikaanse Marinierskorps) was 'n Amerikaanse meganiese en lugvaartingenieur, vlootvlieënier en Nasa-ruimtevaarder.

Hy was die bevelvoerder van die Skylab se derde en laaste bemande missie van 16 November 1973 tot 8 Februarie 1974. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Gerald P. Carr
Gerald P. Carr
Gebore
Gerald Paul Carr

(1932-08-22)22 Augustus 1932
Sterf26 Augustus 2020 (op 88)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder, vlootvlieënier en ingenieur
EggenootJoann Ruth Petrie (geskei)
Patricia Musick (trou 1979)
Kinders6
Ouer(s)Freda L. (née Wright) en Thomas E. Carr

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse MarinierskorpsIngenieurNasaRuimtevaarderRuimtevaardergroep 5SkylabVerenigde State van AmerikaVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MielieVloeistofStrykysterNatuurlike hulpbronMikro-ekonomieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBTWOrgasmeFossielbrandstofSteve BikoLandbouBloeddrukDuitse maselsKunsLys van politieke partye in Suid-AfrikaPaasfeesVersamelnaamPlaattektoniekPolisieBoor (element)HartaanvalGeskiedenis van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieLidwoordSlangGroepsgebiedewetSatellietHoenderHondBorskankerEienaamLemoenDieregeluideBrittany Ashton HolmesDoopWaterstofHarry PotterWaterpokkiesAfleiding (taalkunde)BreinKlimaatveranderingHipoteseDieremishandelingDesmond TutuLandbou in Suid-AfrikaGetalDistillasieOu Apostoliese KerkWebjoernaalKommunismeOogproblemeAardverwarmingGemeenskapsorganisasieStilleweIronieKlein-KarooEskomKatWortelGordelroosKasteel die Goeie HoopMenstruasieSuid-Afrikaanse randLieweheersbesieAnale kankerCarles PuigdemontKwaZulu-NatalSitrusAtlantis, Wes-KaapGrondsoorteLys van Kaapstad se voorstedeHulpwerkwoordByvoeglike naamwoordShakaKameelperdBrasilië🡆 More