Georic Lomas: Suid-Afrikaanse akteur en sanger

Georic Lomas is 'n Suid-Afrikaanse akteur en sanger uit Centurion, Gauteng.

In 2013 vertolk hy die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm As jy sing. In 2016 stel hy die enkelsnit "Bazaruto" vry, wat eerste plek in Maroela Media se Afrikaanse Top 20 bereik. Die liedjie is deur die Afrikaanse liedjieskrywer Johan Vorster geskryf en die musiekvideo is in Bazaruto, Mosambiek geskiet.

Georic Lomas
OorsprongCenturion, Gauteng (Suid-Afrika)
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2016-nou
EtiketteInhoud Huis

Uitbeelding

Lomas matrikuleer aan die Hoërskool Zwartkop.

Diskografie

Albums

  • 2017: Silhoeët
  • 2018: LMG // ICB EP
  • 2021: Elektries EP

Enkelspelers

  • 2019: Wanneer sterre verskiet
  • 2020: Verloor

Filmografie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Georic Lomas UitbeeldingGeoric Lomas DiskografieGeoric Lomas FilmografieGeoric Lomas VerwysingsGeoric Lomas Eksterne skakelsGeoric Lomas20132016AfrikaansAkteurAs jy singBazarutoCenturionEnkelspelerGautengJohan VorsterMaroela MediaMosambiekRolprentSangSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WithaaiSwart nasionalismeToestand van materieMensIronieAtletiekOnse VaderKasterolieMasturbasieDiepaartromboseWikimedia-stigtingJode in Suid-AfrikaPaddaEienaamGroot TrekWoudSmaakLieweheersbesieSaartjie BaartmanFinale OplossingLys van bekende Suid-AfrikanersEskomOrgasmeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandStereotipeSwart menseKindermishandelingSuurstofInvloed van vigs op die ekonomieHoenderWerkwoordWortelBrandmondsindroomGeelsugWeerfrontWaarheid-en-versoeningskommissieDwelmmiddelSonAfrikaanse TaalmonumentDaggaSelfoonWiskundeJaco JacobsNederlandLionel MessiAkuutLangste woordHerpes simplexGedigMaatskaplike verantwoordelikheidWes-KaapRepubliek die KongoKoue OorlogCristiano RonaldoLetterkundeBeesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGemeenskapsorganisasieApokriewe boekeSkildklierWoordeboek van die Afrikaanse TaalEk is 'n Afrikaan (toespraak)PornografieKolonoskopieVakbondNatuurrampLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoorvoegselVierkantswortelVolstruisCarike KeuzenkampStadOorkruipersSeekoei🡆 More