Georgiese Sosialistiese Sowjetrepubliek

Die Georgiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Georgies: საქართველოს საბჭოთა სოციალისტური რესპუბლიკა, Sak'art'velos Sabčota Soc'ialisturi Respublika; Russies: Грузинская Советская Социалистическая Республика, Groezinskaja Sowjetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook bekend as die Georgiese SSR, was een van die republieke van die Sowjetunie.

Georgiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
Грузинская Советская Социалистическая Республика
Vlag van Georgiese SSR Wapen van Georgiese SSR
Vlag Wapen
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Georgiese SSR
Hoofstad Tbilisi
Grootste stad Tbilisi
Amptelike tale Russies, Georgies
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


25 Februarie 1921
September 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
69 700 km2  (10de in USSR)
Bevolking
 - 1989-skatting
 - Digtheid
 
4 337 600 (9de in USSR)
128,2 / km2
Geldeenheid roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC)
+3 (UTC)
Internet-TLD .su
Skakelkode +

Dis op 25 Februarie 1921 gestig as die Georgiese SSR. Van 12 Maart 1922 tot 5 Desember 1936 was dit saam met die Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek en die Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek deel van die Transkaukasiese SFSR. In 1936 is laasgenoemde ontbind. Onder die bewind van Josef Stalin is baie Georgiërs tereggestel.

Op 28 Oktober 1990 is demokratiese parlementêre verkiesings gehou en op 15 November is die land hernoem tot die Republiek van Georgië. Die land het hom op 9 April 1991 onafhanklik verklaar, maar is eers in September van dié jaar deur die Sowjetunie erken.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GeorgiesRussiesSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rugbywêreldbeker 1987OsoonlaagEerste WêreldoorlogKunsmatige intelligensiePuberteitArmand AucampMarkus JoosteDiplopodaGriepFrankrykCobus RossouwLys van kleure21 v.C.PankreasBeesVarkAnale kankerGrysstofHottentot (vis)KoolhidraatKnopiespinnekopWoordeboek van die Afrikaanse TaalGeurmiddelKarlien van JaarsveldErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2PersentasieWitbloedselWikimaniaPlantLys van bekende Suid-AfrikanersMangelontstekingWes-AfrikaHartversakingJavaScriptAardverwarmingOosters-Ortodokse KerkGianna MichaelsAardbewingEreksieMamelukLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierCSSFacebookBasisinkomstePerdEthiopiëPtolemeusStaat PalestinaVingerseksVermaakProvinsies van Suid-AfrikaTolla van der MerweNarsismeRugbywêreldbeker 1991Steve BikoReënspinnekopInfeksiePieter BiewengaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDemensieApartheidDie Stem van Suid-AfrikaInhoudSamestellende afleidingSlaapapneeMenstruasieNederlandsErica BoyerVrouMielieJacques Loots🡆 More