Georgi Lwof

Prins Georgi Lwof (Russies: князь Георгий Львов) (2 November 1861 – 7 Maart 1925) was ’n Russiese staatsman en ná die era van die tsaars die land se eerste eerste minister, van 23 Maart tot 7 Julie 1917.

Georgi Lwof
Георгий Львов
Georgi Lwof

1ste Voorsitter van die Russiese Voorlopige Regering
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Voorafgegaan deur Amp geskep
de facto:
Nikolaas II (tsaar van Rusland)
Opgevolg deur Aleksander Kerenski

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Alexander Protopopof
Opgevolg deur Nikolai Awksentief

Eerste minister van Rusland
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Voorafgegaan deur Nikolai Golitsyn
Opgevolg deur Aleksander Kerenski

Persoonlike besonderhede
Gebore Georgi Jewgenjewitsj Lwof
(Георгий Евгеньевич Львов)
2 November 1861
Dresden, Koninkryk Sakse, Duitse Bond
Sterf 7 Maart 1925
Parys, Frankryk
Politieke party Grondwetlike Demokratiese Party

Voor die rewolusie

Prins Lwof is in Dresden, Duitsland, gebore as afstammeling van die grootprinse van Jaroslawl. Sy gesin het kort ná sy geboorte van Duitsland na Popofka in the Aleksin-streek getrek. Hy het sy regsgraad aan die Moskouse Staatsuniversiteit behaal en tot in 1893 in die staatsdiens gewerk. Tydens die Russiese-Japannese Oorlog het hy by die liberale Konstitusionale Demokratiese Party aangesluit en is kort daarna tot die Doema verkies. In 1915 het hy voorsitter van die Al-Russiese Unie van Zemstwo's geword.

Ná die rewolusie

Ná die Februarie-rewolusie en die abdikasie van tsaar Nikolaas II het hy voorsitter van die Russiese Voorlopige Regering geword. Weens onvoldoende steun het hy in Julie 1917 bedank ten gunste van sy minister van justisie, Aleksander Kerenski. Lwof is gearresteer toe die Bolsjewiste later dié jaar die mag oorgeneem het. Hy het ontsnap en na Parys, Frankryk, gevlug waar hy tot met sy dood gewoon het.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Georgy Lvov

Eksterne skakels

Tags:

Georgi Lwof Voor die rewolusieGeorgi Lwof Ná die rewolusieGeorgi Lwof VerwysingsGeorgi Lwof Eksterne skakelsGeorgi Lwof186119252 November7 MaartEerste ministerRuslandRussiesTsaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNatuurlike hulpbronDaggaPablo PicassoDepressie (gemoedstoestand)HoofstadVaste stofLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSuid-Afrikaanse WeermagJan-Willem BreureVaginaEugenetikaLenteGetalWaterbesoedelingLoodSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBosbokGeletterdheidBosluisbytkoorsRob HersovBloedvergiftigingSamestellende afleidingMotorvoertuig23 AprilHondBywoord16 NovemberKrugerwildtuinGrondWerwelkolomSuikersiekteFranse RewolusieDirekte en Indirekte redeProteaVoegwoordHoopKoerantStilleweRugbywêreldbeker 2023VratLien se lankstaanskoeneWiki CommonsNeurenberg-verhoreRooikatAbstraksie (rekenaarwetenskap)TamboraAntoniemBesoedelingRymHeupPeriodieke tabelDansAfrikaCarike KeuzenkampSkaapSpreeuImpakte van toerismeVryheidsdagEnsiklopediePersentasieVoorsetselGriepEskomGlobaliseringJudaïsmeMaagBruin menseToestand van materieLys van Afrikaanse skrywersKrimpvarkieAnale seksStam (taalkunde)StollingsgesteenteEnkelvoudige sinMark (ekonomie)🡆 More