George Pauling

George Craig Sanders Pauling (1853 – 1919) was 'n Britse ingenieur en kontrakteur.

Hy is in 1853 gebore. Hy help met die bou van vroeë Londense spoorlyne en ander spoorlyn in Brittanje. Hy kom in 1875 na Suid-Afrika as assistent-ingenieur in die Kaapse Staatspoorweë in Oos-Kaapland. Hy begin later sy eie onderneming en van 1882 tot 1885 bou hy die spoorlyn van Sterkstroom na Aliwal-Noord. In 1884 kry hy die kontrak vir die spoorlyn van Beaufort-Wes na Kimberley.

In 1886 neem hy deel aan die goudstormloop na Barberton en werk tydelik as myningenieur. Hy keer terug na Engeland en raak bevriend met baron Emile Beaumont d'Erlanger wat hom in 1888 na die Transvaal stuur om verslag te doen oor sy myn belange. Hier kry hy die kontrak vir die bou van die Rand Tram. In 1892 het Cecil Rhodes hom gekry om die spoorlyn van Vryburg na Rhodesië te bou en daarna ook een van Beira af. Hy bou ook die lyne van Umtali na Salisbury en van die suide na Bulawayo. Hy bou ook die Bulawayo-Salisbury-trajek en die verlenging vanaf die Victoria-waterval en verder. In Suid-Afrika het hy onder andere die spoorlyn oor Sir Lowryspas na Caledon gebou. Een van sy latere kontrakte was vir die bou van die grootste deel van die Benguela-spoorlyn in Angola. Hy is oorlede in 1919.

Bron

Verwysings

Tags:

Aliwal-NoordBeaufort-WesKimberleyLondenSterkstroom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wetenskaplike metodeHulpwerkwoordEskomPlaattektoniekBySaartjie BaartmanEngelsTeam Fortress 2VrouSkooluniformChemiese elementSpierOmgewingsbeheerAgtergrond (narratief)BrandmondsindroomYsterAngina pectorisParkinson se siekteLangste woordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNetbalChris HaniBevolkingLetterlike en figuurlike taalgebruikBruto binnelandse produkLys van nedersettings in Suid-AfrikaAtlantis, Wes-KaapOrgasmeKletsrymRob HersovKlavierVolstruisDistrik SesDeelwoordNarsistiese persoonlikheidsteuringJodeJaco JacobsHoofpynWaterpokkiesMynbouToerismeWaarheid-en-versoeningskommissieStaatstoelaeLys van Afrikaanse televisiereekseVars waterKostuumsSamespanningMenslike seksuele gedragLien se lankstaanskoeneEufemismeEugenetikaGeskiedenis van AfrikaansLys van politieke partye in Suid-AfrikaAsemhalingKontinentVerkleurmannetjieDirekte en Indirekte redeOu Apostoliese KerkSarel Jacob PretoriusWerkersdagWet op NaturellengrondVlag van Suid-AfrikaWiki CommonsBrasiliëKoperKompasKoerantTrekarbeidLetterkundeVrystaatNierWerkwoordVierkantswortelAfro-AmerikanersSeksuele opwekkingGoogle Maps🡆 More