George Herbert Farrar

Sir George Herbert Farrar (1859 - 1915) was 'n goudmagnaat en soldaat.

Hy is in Cambridge, Engeland gebore. Hy kom saam met sy broer, Sydney, in Suid-Afrika aan. Hy speel 'n belangrike rol in die oopstelling van die oostelike goudvelde en in 1893 stig hy die East Rand Proprietary Mines, een van die grootstes ter wêreld. Hy was 'n ondersteuner van die Reform Commitee en is as een van die belhamels van die Jameson-inval wat regter Reinhold Gregorowski ter dood veroordeel. Sy vonnis word versag en word met £25 000 beboet. Hy onderskei hom in die Tweede Vryheidsoorlog en word later voorsitter van die Kamer van Mynwese. Hy speel 'n belangrike rol in die politiek onder die Kroonkoloniebewind. Hy sterf in 'n treinongeluk terwyl hy op krygsdiens was in Suidwes-Afrika.

George Herbert Farrar
Sir George Herbert Farrar
George Herbert Farrar
Sir George Herbert Farrar se graf in Bedfordview

Farrar is in Bedfordview, oos van Johannesburg, begrawe.

Trivia

Die voorstad Farrarmere, Benoni is na genoem.

Bron

Verwysings

Tags:

18591915CambridgeEngelandJameson-invalReinhold GregorowskiSuidwes-AfrikaTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolNatuurSwawelItaliëAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBoelieryBlaarOnomatopeeSamestellende afleidingTydDonkieJuraMiddeloorontstekingFotosinteseWright-broersHeupvervangingHefboomKaartWinterMIVVoorsetselLys van veltoestandeLys van Afrikaanse rolprenteMusiekHulpwerkwoordLAtoomDiatomiese molekuulAnneli van RooyenAppel (sanger)LongontstekingAfvalbestuurWes-KaapYsterWet op NaturellengrondKaapstadse waterkrisis 2015-2018Suid-Afrikaanse randLeestekenHannes van WykVraag en aanbodHidroëlektrisiteitOogproblemeEuropaKunsJo BlackHondeklipbaaiDesmond TutuKoedoeNasionale PartyVaginale kankerMeningsverskil oor aardverwarmingRekenaarVlagterminologieHigiëneSenuweestelselVolhoubare ontwikkelingGrondwet van Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingPizzaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPriemgetalOranjerivierMaroela Media1990SkildklierDomineeHerpes simplexNetbalVloeistofOnse VaderSpelerposisies in rugbyGemeenskapsorganisasieKommunikasieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeNicole Strauss🡆 More