George H.w. Bush: 41ste president van die Verenigde State

George Herbert Walker Bush (12 Junie 1924 – 30 November 2018) was 'n Amerikaanse politikus van die Republikeinse Party.

George Herbert Walker Bush
George H.w. Bush: 41ste president van die Verenigde State
41ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 20 Januarie 198920 Januarie 1993
Voorganger Ronald Reagan
Opvolger Bill Clinton
Geboortedatum (1924-06-12)12 Junie 1924
Geboorteplek Milton, Massachusetts
Sterftedatum 30 November 2018 (op 94)
Sterfteplek Houston, Texas
Eerste Dame Barbara Bush (1945–2018; haar dood)
Politieke party Republikein
Visepresident Dan Quayle
Handtekening George H.w. Bush: 41ste president van die Verenigde State

Hy het van 1989 tot 1993 as die 41ste president van die Verenigde State van Amerika gedien.

George H.w. Bush: 41ste president van die Verenigde State
Adjunkpresident George H.W. Bush (regs) en president Ronald Reagan in 1981.

In die Tweede Wêreldoorlog was hy 'n vlieënier. Sy Avenger-torpedobomwerper is oor die Stille Oseaan afgeskiet, maar hy is deur 'n Amerikaanse boot opgepik.

Hy word veral onthou vir sy belofte voor die presidentsverkiesing dat hy nie belasting sou verhoog nie. Sy woorde was: "Read my lips — no new taxes". Nadat hy president geword het, het hy wel sommige belastings verhoog. Sy presidentskap word ook onthou vir die Golfoorlog teen Irak in 1990–1991.

Ná sy presidentskap het hy homself grotendeels van die openbare lewe onttrek. Hy is die vader van die 43ste Amerikaanse president, George W. Bush. George H.W. Bush is net enkele maande na sy vrou, Barbara Bush, op 30 November 2018 oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

12 Junie1924201830 NovemberPresident van die Verenigde State van AmerikaRepublikeinse Party (Verenigde State)Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBloeddrukNelson MandelaBloutongsiekteWerkloosheidAngina pectorisProstaatkankerUnited Democratic FrontHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJavaScriptGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRob HersovOnderwerp (taalkunde)BorsteLeonardo da VinciPeriodieke tabelSuid-Afrikaanse randMotorvoertuigKatOnderhandelinge om apartheid te beëindigBorsErfenisdag (Suid-Afrika)Eerste WêreldoorlogBrandmondsindroomDie GelofteRoofdierXenofobieOseaanbesoedelingVerkragtingSwedeDonderstormAmateurradioMisdaadVaalrivierDawidMagneetSwawelMikro-ekonomieDolfynAfrikaDroomWerkwoordCradock-4Xenofobie in Suid-AfrikaNazi-DuitslandCristiano RonaldoAarverkalkingDermpoliepSlag van Cuito CuanavaleDurbanMigrasie van voëlsMurunwa MakwarelaSuurreënVioolSportNierversakingPlantSamestellingKrimpvarkieNarsismeMenslike skeletWoestynGoeie VrydagAardedagReënspinnekopAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBosbokDemokratiese Republiek die KongoMiddelmisbruikPenisAfrikaanse TaalmonumentSelfmoordLys van elemente volgens simboolLionel PetersonElandré🡆 More