Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes: Wiki lysartikel

Terwyl Afrikaans hoofsaaklik in Suid-Afrika en Namibië gepraat word, is daar baie Afrikaanssprekendes wat in ander lande woon.

Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes: Argentinië, Australië, Botswana
'n Kaart van lande volgens getal Afrikaans.
██ 250,000 tot 7,000,000 sprekers
██ 40,000 tot 250,000 sprekers
██ 10,000 tot 40,000 sprekers
██ 1,000 tot 10,000 sprekers
██ Onder 1,000 sprekers
██ Onbekende bevolking

Argentinië

In 2019 was daar 650 Afrikaanssprekendes in Argentinië, waarvan die meeste 'n unieke dialek van Afrikaans praat, bekend as Patagoniese Afrikaans.

Australië

In 2016 was die 43,748 Afrikaanssprekendes in Australië, 7,735 hiervan het in Nieu-Suid-Wallis gewoon. In 2016 het 12.3% van die Suid-Afrikaanse bevolking in Nieu-Suid-Wallis Afrikaans tuis gepraat, vergeleke met 85.1% Engelssprekend.

Jaar Afrikaanssprekende bevolking
(Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes: Argentinië, Australië, Botswana  Australië)
Afrikaanssprekende bevolking
(Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes: Argentinië, Australië, Botswana  Nieu-Suid-Wallis)
1996 3,544
2001 8,023
2006 16,809 3,602
2011 35,027 6,228
2016 43,748 7,735

Botswana

In 2011 was daar 8 082 Afrikaanssprekendes in Botswana.

Kanada

In 2016 was daar 23,410 Afrikaanssprekendes in Kanada, maar net 85 van hulle het Afrikaans by die werk gepraat.

Mauritius

In 2011 was daar net 36 Afrikaanssprekendes in Mauritius.

Nieu-Seeland

In 2013 was daar 27,387 Afrikaanssprekendes in Nieu-Seeland.

Jaar Afrikaanssprekende bevolking
2006 21,123
2013 27,387

Verenigde Koninkryk

Engeland en Wallis

In 2011 was daar 11 247 Afrikaanssprekendes in Engeland en Wallis, die regsjurisdiksie wat die VK-lande Engeland en Wallis dek.

Verenigde State

Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes: Argentinië, Australië, Botswana 
Verspreiding van Afrikaans in die Verenigde State (2000-sensus)

In 2016 was daar 28,406 Afrikaanssprekendes in die Verenigde State.

Ander lande

Daar is ook Afrikaanssprekendes wat in Nederland, België, Angola, Zimbabwe, Zambië, Skotland, Lesotho, Eswatini en Kenia woon. Afrikaans word by baie universiteite in baie lande onderrig; insluitend Suid-Afrika, Namibië, Australië, die Verenigde State, Nederland, Duitsland, België, Pole en Rusland.

Verwysings

Tags:

Geografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes ArgentiniëGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes AustraliëGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes BotswanaGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes KanadaGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes MauritiusGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes Nieu-SeelandGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes Verenigde KoninkrykGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes Verenigde StateGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes Ander landeGeografiese Verspreiding Van Afrikaanssprekendes VerwysingsGeografiese Verspreiding Van AfrikaanssprekendesAfrikaansNamibiëSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ierse nasionale rugbyspanSally EsterhuizenBaarmoederAntieke EgipteMuishondWiki CommonsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBloedvergiftigingSamestellingKrampAnale seksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBatmanMeksikoAsmaGodsdiensSamsung GroepCSSSkarlakenkoorsProstaatkankerChristendomSkoonma-se-tongSeksuele opwekkingSkaakMaselsDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEreksieIntensiewe vormAndré SchwartzDiepaartromboseDiplopodaWikiquoteAnale kankerVulvaWallisKoninkryk van die NederlandeOopbroninhoudKarlien van JaarsveldPerdWikipediaAsynLewerLys van elemente volgens simboolOraniaSeksTurkyeEucalyptusAkkedisRegardt van den BerghWikimedia-stigtingRugbywêreldbeker 1987Erfenisdag (Suid-Afrika)SuurstofRacheltjie de BeerVingerseksKunsmatige intelligensieNamakwalandLibiëMartin BesterHeilige SaterdagPersoonlikheidHannes van WykBreinLys van kinderspeletjiesWhitey BassonPaasfeesKappie (skryfteken)Angkor Wat🡆 More