Geoffroy-Saalneusvlermuis

Die Geoffroy-saalneusvlermuis (Rhinolophus clivosus) kom voor in Botswana en noordoos Namibië.

Geoffroy-saalneusvlermuis
Geoffroy-Saalneusvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Rhinolophidae
Genus:
Rhinolophus
Spesie:
R. clivosus
Binomiale naam
Rhinolophus clivosus
Cretzschmar, 1828
Geoffroy-Saalneusvlermuis

Voorkoms

Die bokant van dié vlermuis is ligbruin en die onderkant lig geelgrys. Die soogdier word tot 9.7cm lank en weeg ±17g.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies die bosveld en halfwoestyn areas en hulle eet insekte. Bedags rus hulle in kolonies in rotsskeure en grotte waar hulle in groepe teen die dak hang. Hulle soek alleen kos. Een kleintjie word vroeg in die somer gebore.

Sien ook

Bron

Tags:

Geoffroy-Saalneusvlermuis VoorkomsGeoffroy-Saalneusvlermuis Habitat en gewoontesGeoffroy-Saalneusvlermuis Sien ookGeoffroy-Saalneusvlermuis BronGeoffroy-Saalneusvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoelwitLys van Afrikaanse digtersKweekhuiseffekGordelroosTaalfossielVryheidsmanifesSkaakBraaiMensEkotoerismeEjakulasieNelson MandelaBorskankerVerkoueKameelperdOrale seksKolonialismeOnderwysKoue OorlogWoordsoortSekondêre sektor van die ekonomieTegnologieResensieOu Apostoliese KerkKommunikasieKartografieAfrikaanse WikipediaMiddelmisbruikKoolstofdioksiedKasteel die Goeie HoopGetalErns GrundlingKrokodilSelfstandige naamwoordDermpoliepC. Louis LeipoldtWaterstofOnderwerp (taalkunde)Enkelvoudige sinAboriginesBelastingLemoenNatuurwetenskapOssewaKangogrotteSwawelNieuwoudtvillePlastiekRymLys van Afrikaanse televisiereekseGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaProstaatkankerOlifantHolocaustDundermMynbouErektiele disfunksieGoogleLandbouSwart nasionalismeKunsmisIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieOrrelAkuutSkoolNagmaalKindermishandelingLionel MessiGianna MichaelsVaginaEkonomie van Suid-AfrikaKlimaatVoorvoegselLys van elemente volgens simboolWoestynGroepsdrukNiersteen🡆 More