Genevieve Nnaji (gebore op 3 Mei 1979 in Mbaise, Nigerië) is 'n Nigeriese aktrise.
In 2005 het sy die African Movie Academy Award gewen vir die Best Actress in a Leading Role.
Genevieve Nnaji | |
Genevieve Nnaji by die bekendstelling van haar modereeks in Lagos Nigeria, Mei 2008. | |
Geboorte | 3 Mei 1979 Mbaise, Nigerië. |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Nnaji het groot geword in Lagos—die kommersiële hoofstad van Nigerië. Sy is die vierde van agt kinders en het groot geword in 'n middel klas omgewing. Haar vader is 'n ingenieur van beroep en haar moeder 'n onderwyser. Sy het eers die Methodist Girls College Yaba bygewoon voor sy gegaan het na die Universiteit van Lagos. Terwyl sy by die universiteit in Genevieve was het sy begin om oudisie werk te doen vir verskeie Nollywood projekte.
Nnaji het haar loopbaan as aktrise begin op die ouderdom van agt. Sy het verskyn in die toe populêre televisie sepie Ripples. Sy het ook verskyn in verskeie advertensies, wat in sluit die Pronto drankie en die Omo opwasmiddel. In 2004 het sy ook die gesig van Lux seep geword.
In 1998 het sy op die ouderdom van negentien die Nigeriese film industrie betree met die film Most Wanted. Ander films van haar sluit in Last Party, Mark of the Beast and Ijele. Sy het al verskyn in meer as 80 Nollywood films. Nnaji het al verskeie toekennings ontvang en was ook al verskeie kere genomineer. Sy het die Best Actress of the year toekenning in 2001 by City People Awards en die Best Actress in a Leading Role toekenning by die 2005 African Movie Academy Awards ontvang.
In 2004 het sy 'n kontrak geteken met EKB Records, 'n Ghanees opneming etiket. Sy stel toe haar debuut album One Logologo Line ook bekend, 'n mengsel van R&B, Hip-Hop en Urban musi. Gedurende 2008 het Nnaji ook 'n modereeks bekend gestel, naamlik St. Genevieve, wat 'n deel van die winste aan liefdadigheid skenk. Sy word gesien as een van die top aktrises in Nollywood.
Jaar | Film | Rol | Notas |
---|---|---|---|
1998 | Most Wanted | ||
1999 | Camouflage | met Ramsey Nouah | |
2001 | Love Boat | met Ramsey Nouah | |
Death Warrant | |||
2002 | Valentino | met Ramsey Nouah | |
Sharon Stone | Sharon Stone | ||
Runs! | met Gorgina Onuoha | ||
Power of Love | Juliet | met Ramsey Nouah, Grace Amah | |
Formidable Force | met Gorgina Onuoha | ||
Battle Line | met Ramsey Nouah & Pete Edochie | ||
2003 | Above Death: In God We Trust | met Pete Edochie, Kate Henshaw-Nuttal, Ramsey Nouah & Zack Orji | |
Blood Sister | met Omotola Jalade-Ekeinde & Tony Umez | ||
Break Up | met Ramsey Nouah | ||
Butterfly | met Ramsey Nouah | ||
By His Grace | met Tony Umez | ||
Church Business | met Ramsey Nouah & Segun Arinze | ||
Deadly Mistake | |||
Emergency Wedding | met Tony Umez | ||
Emotional Tears | Helen | ||
For Better for Worse | |||
Honey | met Ramsey Nouah & Pete Edochie | ||
Jealous Lovers | Chioma | ||
Keeping Faith: Is That Love? | Richard Mofe-Damijo | ||
Last Weekend | met Ramsey Nouah | ||
Late Marriage | |||
Love | Anita | Richard Mofe-Damijo & Segun Arinze | |
My only Love | Angela | met Ramsey Nouah | |
Not Man Enough | |||
Passion & Pain | met Ramsey Nouah & Desmond Elliot | ||
Passions | Richard Mofe-Damijo | ||
Player: Mr. Lover Man | |||
Private Sin | Faith | Richard Mofe-Damijo & Stephanie Okereke | |
Sharon Stone in Abuja | Sharon Stone | ||
Super Love | met Ramsey Nouah & Pete Edochie | ||
The Chosen One | |||
Women Affair | |||
2004 | Bumper to Bumper | met Georgina Onuoha | |
Critical Decision | Richard Mofe-Damijo & Stephanie Okereke | ||
Dangerous Sister | met Tony Umez & Dakore Egbuson | ||
Goodbye New York | met Rita Dominic | ||
He Lives in Me | |||
Into Temptation | met Ramsey Nouah | ||
My First Love | met Tony Umez | ||
Never Die for Love | |||
Promise Me Forever | met Stephanie Okereke | ||
Stand by Me | |||
Treasure | |||
Unbreakable | met Ramsey Nouah | ||
We Are One | met Stella Damasus-Aboderin | ||
2005 | Darkest Night | Richard Mofe-Damijo & Segun Arinze | |
Games Women Play | met Stella Damasus-Aboderin, Desmond Elliot & Zack Orji | ||
Rip-Off | met Ramsey Nouah | ||
2006 | Girls Cot | met Rita Dominic & Ini Edo | |
30 Days | Chinora Onu | met Segun Arinze | |
2007 | Letters to a Stranger | met Segun Arinze | |
Warrior's Heart | |||
2008 | Beautiful Soul | Olivia | |
Broken Tears | met Van Vicker, Kate Henshaw-Nuttal & Grace Amah | ||
My Idol | |||
River of Tears | Yvonne |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Genevieve Nnaji, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.