Gemert-Bakel

Gemert-Bakel is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, wat aan die provinsie Limburg grens en in die streek van Die Peel lê.

Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 123 km². Gemert is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Gemert-Bakel
Munisipaliteit
Ven die Klotterpeel by De Rips
Ven die Klotterpeel by De Rips
Vlag van Gemert-Bakel
Vlag
Wapen van Gemert-Bakel
Wapen
Ligging van Gemert-Bakel-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Gemert-Bakel-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°32′00″N 5°43′00″O / 51.53333°N 5.71667°O / 51.53333; 5.71667 5°43′00″O / 51.53333°N 5.71667°O / 51.53333; 5.71667
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieGemert-Bakel Noord-Brabant
Regering
 • BurgemeesterMichiel van Veen (VVD)
Oppervlak
 • Totaal123,36 km2 (47,63 vk. myl)
 • Land122,66 km2 (47,36 vk. myl)
 • Water0,7 km2 (0,3 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal29 065
 • Digtheid237/km2 (610/vk. myl)
Poskode
5420-5425, 5760-5764
Skakelkodes0492, 0493
Webwerfwww.gemert-bakel.nl

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Gemert-Bakel:
Bakel, Boekent, De Klef, De Mortel, De Rips, Elsendorp, Esdonk, Gemert, Grotel, Handel, Kaweide, Koks, Milheeze, Milschot, Overschot, Pandelaar, Schutsboom, Tereyken en Vossenberg.

Eksterne skakels

Tags:

Limburg, NederlandMunisipaliteitNederlandNoord-Brabant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenVoorsetselDriedimensioneelLugbesoedelingKlimaatsverandering in AfrikaGeskiedenis van AfrikaansRenosterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NasiebouNommertekenVlekvrye staalApartheidProteïenGroot-VisrivierLeeuFotoNamibwoestynAngina pectorisLys van Kaapstad se voorstedeVreesHeupBruin huisslangE-posOnderhandelinge om apartheid te beëindigPersGlobaliseringAvbobJavaScriptOlifantPrimêre sektor van die ekonomieKarretjiemenseTuberkuloseSowjetunieViëtnamoorlogRooikatDonderstormBeeldspraakResensieAB de VilliersTafelbergAfvalbestuurKalsiumSeksualiteitXhosaMenseregtedagSuid-Afrikaanse randLeierskapOmtrek, oppervlakte en volumeVulkaanGroot TrekWapen van NamibiëSelfmoordSwartkwasmuishondTelevisieEkonomie van Suid-AfrikaElektrodeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSiekteMateriaalCalviniaInstagramWerwelkolomVoëlDelft, KaapstadWilna SnymanSmeltpuntFraktuurHidroëlektrisiteitVolhoubare ontwikkelingLTikTokMuishondGqeberhaTopsy SmithKerngeneeskundeBlack SashAngssteuringLong🡆 More