Gemenebes Van Engeland

Die Gemenebes van Engeland (Engels: Commonwealth of England) was die republiekeinse periode wat van 1649 tot 1653 eers in Engeland met Wallis en later in Skotland en Ierland bestaan het.

Tussen 1653 en 1659 het dit bekend gestaan as die Gemenebes van Engeland, Skotland en Ierland (Commonwealth of England, Scotland and Ireland). Ná die Engelse Burgeroorlog (1642-1648) en die teregstelling van koning Karel I op 30 Januarie 1649 is die republiek op 19 Mei 1649 gestig. Die gemenebes het nie 'n staatshoof gehad nie; die laerhuis was die enigste parlement van Engeland. Die regering van 1653 tot 1659 is 'n protektoraat genoem en is persoonlik en direk deur Oliver Cromwell, en ná sy afsterwe deur sy seun Richard Cromwell, beheer. Die term Gemenebes word gebruik om die regering tussen 1649 en 1660 te beskryf, toe Engeland de facto en waarskynlik ook de jure 'n republiek was.

Commonwealth of England
Gemenebes van Engeland
Gemenebes Van Engeland
Gemenebes Van Engeland
1649-1653
1653-1659 Protektoraat
1659-1660
Gemenebes Van Engeland
Gemenebes Van Engeland
Gemenebes Van Engeland
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Pax quæritur bello
(Latyns vir: "Vrede word gesoek deur oorlog")
Ligging of Engeland
Ligging of Engeland
Hoofstad Londen
51°30′N 0°07′W / 51.500°N 0.117°W / 51.500; -0.117 0°07′W / 51.500°N 0.117°W / 51.500; -0.117
Taal/Tale Engels, Iers-Gaelies, Skots, Skots-Gaelies, Wallies, Kornies, Yola, Norn
Regering Republiek
Lord Protector
 - 1653–1658 Oliver Cromwell
 - 1659-1660 Richard Cromwell
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting 19 Mei 1649
 - Verklaring van Breda 4 April 1660
Geldeenheid Pond sterling

Verwysings

Tags:

164919 Mei30 JanuarieDe factoDe jureEngelandEngelsEngelse BurgeroorlogIerlandKarel I van EngelandOliver CromwellSkotlandStaatshoofWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologieEngelsPaasfeesNierversakingByBlaaskankerKarlien van JaarsveldWoordsoortWebblaaierMarkenSuikersiekteAndré JacobsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sonja HerholdtPêrelIranStikstofGalblaasKaapstadGawes van die Heilige GeesWerkloosheidRekenaarSeksposisieStaatstoelaeBlaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDulcie van den BerghSkisofrenieErfenisdag (Suid-Afrika)VerfBTWSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureIndiese OseaanIronieNoordwesSlag van Cuito CuanavaleInligtingstegnologieKlein-KarooNazi-DuitslandPad na jou hartOnderwerp (taalkunde)Lianie MayAfro-AmerikanersHomofoonOmtrek, oppervlakte en volumeGeografie van Suid-AfrikaTrevor NoahArmoedeFinale OplossingVerstedelikingJeuksiekteWaarheid-en-versoeningskommissieWerkwoordFluoorBipolêre gemoedsteuringNasiebouBraaiByeboerderySkaapWerkersdagDigtheidKoekie (rekenaarwetenskap)MaanRooikatKlimaatsverandering in AfrikaVlag van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumVarkgriepBreinGrondbesoedelingVermontNic de JagerSlag van Bloedrivier🡆 More