Gemeenskaplike Monetêre Gebied

Die Gemeenskaplike Monetêre Gebied, kort GMG (Engels: Common Monetary Area, CMA), is 'n monetêre unie tussen die Suider-Afrikaanse lande Lesotho, Namibië, Suid-Afrika en Eswatini.

In hierdie vier lande is die Suid-Afrikaanse rand 'n wettige betaalmiddel, hoewel Lesotho (Loti), Namibië (Dollar) en Eswatini (Lilangeni) ook hul eie betaalmiddels gebruik. Hulle word egter gelykgestel aan die rand met een-tot-een-wisselkoerse, en daar is geen onmiddellike vooruitsig vir verandering nie. Buitelandse valuta-regulasies en monetêre beleid regdeur die GMG word basies deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank besluit, met baie beperkte grade van vryheid vir die kleiner lidlande. Die Gemeenskaplike Monetêre Gebied se amptelike taal is Engels.

Gemeenskaplike Monetêre Gebied
Lidlande van die Gemeenskaplike Monetêre Gebied
Gemeenskaplike Monetêre Gebied
'n Euler-diagram van Afrika se interregeringsorganisasies

Geskiedenis

Die Gemeenskaplike Monetêre Gebied het in Julie 1986 in werking getree en het sy oorsprong in die Rand Monetêre Gebied (RMG), wat in Desember 1974 deur Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini gestig is. Die RMG is in Februarie 1992 deur die hedendaagse GMG vervang nadat Namibië amptelik aangesluit het.

Lidlande

Lidlande volgens oppervlakte en bevolking
Land Oppervlakte

(km²)

Bevolking
Gemeenskaplike Monetêre Gebied  Eswatini 17 363 844 223
Gemeenskaplike Monetêre Gebied  Lesotho 30 355 1 741 406
Gemeenskaplike Monetêre Gebied  Namibië 824 268 2 104 900
Gemeenskaplike Monetêre Gebied  Suid-Afrika 1 221 037 56 000 000

Sien ook

Verwysings

Tags:

Gemeenskaplike Monetêre Gebied GeskiedenisGemeenskaplike Monetêre Gebied LidlandeGemeenskaplike Monetêre Gebied Sien ookGemeenskaplike Monetêre Gebied VerwysingsGemeenskaplike Monetêre GebiedAmptelike taalEngelsEswatiniLesothoLilangeniNamibiese dollarNamibiëSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse ReserwebankSuid-Afrikaanse randSuider-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GemeenskapsorganisasieSamestellingEkonomie van Suid-AfrikaChemiese verbindingProstaatkankerYstervarkKlimaatveranderingRefentse MorakePaarl GimnasiumDieremishandelingLeestekenOutismeBewussynWoordsoortMiddelmisbruikBrandmondsindroomKaapse florarykBeesvleisGeweldWet op Bantoe-onderwysVigsTydSwawelRooibokNoord-KaapWortelLiewe HeksieRumatoïede artritisHeuningbySpinnekopSitrusOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMuishondKolorektale kankerSkarlakenkoorsBrittany Ashton HolmesRudi ClaaseJan-Willem BreureNatuurwetenskapAustraliëSoogdierPaulus van TarsusC. Louis LeipoldtMenstruasieMenslike seksuele gedragVlekvrye staalSeksuele penetrasieAgtergrond (narratief)MaanJacques LootsReënTatoeëermerkKweekhuiseffekTuisbladE-posDeelwoordLeonardo da VinciBreinvliesontstekingMolekuulLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRoofvoëlAnrich HerbstBateOorkruipersApartheidSpierDiatomiese molekuulGalblaasIntensiewe vormDramaKostuums7de LaanWinter🡆 More