Gemeenskap Van Portugese Lande

Die Gemeenskap van Portugese Lande (Portugees: Comunidade dos Países de Língua Portuguesa; CPLP) is 'n internasionale organisasie wat uit 9 onafhanklike lande bestaan, waar Portugees 'n amptelike taal is; hulle is Portugal en sy vorige kolonies.

Die organisasie poog om die kollektiewe stem van die Portugeessprekende wêreld te verteenwoordig. Hulle doel is om die belange, vooruitgang en welsyn van Portugeessprekende mense te beskerm.

Gemeenskap Van Portugese Lande
Vlag van die Gemeenskap van Portugese Lande

Die CPLP is op 17 Julie 1996 gestig en het aanvanklik 7 lede gehad. Die hoofkantoor van die CPLP is in die Palácio dos Condes de Penafiel in Lissabon.

Lidlande

Gemeenskap Van Portugese Lande 
Lidlande (donkergroen) en waarnemerlande (heldergroen) van die CPLP

Geassosieerde waarnemers

Sekretarisse-generaal

  • Murade Isaac Murargy (Mosambiek) sedert 20 Julie 2012
  • Domingos Simões Pereira (Guinee-Bissau) 25 Julie 2008 – 20 Julie 2012
  • Luís de Matos Monteiro da Fonseca (Kaap Verde) Julie 2004 – Julie 2008
  • João Augusto de Médicis (Brasilië) 1 Augustus 2002 – April 2004
  • Dulce Maria Pereira (Brasilië) Julie 2000 – 1 Augustus 2002
  • Marcolino Moco (Angola) 17 Julie 1996 – Julie 2000

Eksterne skakels

Tags:

Gemeenskap Van Portugese Lande LidlandeGemeenskap Van Portugese Lande Geassosieerde waarnemersGemeenskap Van Portugese Lande Sekretarisse-generaalGemeenskap Van Portugese Lande Eksterne skakelsGemeenskap Van Portugese LandeAmptelike taalLandPortugalPortugeesPortugese Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrinkwatervoorsieningNaboomAtoomAnneli van RooyenWinnie Madikizela-MandelaHeupGrondwet van Suid-AfrikaLys van veltoestandeKlimaatveranderingNG gemeente JansenvilleKakiebosPerdebyeOligopolieLikkewaanRenteDeon MeyerAntoniemKaapstadLys van Afrikaanse rolprenteShakaBloedingBokmakierieOos-KaapJan CombrinkDemi Lee MooreInligtingstegnologieSeksuele opwekkingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPornografieTegnologieCSSNierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOrale seksBetonJames AlexanderKonsentrasiekampAntjie KrogBreinNederduitse Gereformeerde KerkOnderwys in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)PoesSamestellingWynand StrydomMynbouFinansiële staatNarsistiese persoonlikheidsteuringKoos du PlessisLys van Kaapstad se voorstedeSeksuele stimulasieSkerpioenOutismeWeer (meteorologie)RenosterLys van musiekinstrumenteJazzPlae van EgipteMaselsValentynsdagGawes van die Heilige GeesDawidAppel (sanger)Nkosi Sikelel' iAfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBeesvleisNatuurlike hulpbronWatersuiweringSonsteekAardverwarmingGevolge van aardverwarming op oseaneTrevor ManuelSwangerskapMis (weerkunde)Geld🡆 More