Gelykvin-Plooibek

Die Gelykvin-plooibek (Gerres methueni) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Algoabaai en ook by Madagaskar.

In Engels staan die vis bekend as die Evenfin pursemouth.

Gelykvin-plooibek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Superfilum:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
(Quoy & Gaimard, 1824)
Spesie:
G. methueni
Binomiale naam
Gerres methueni
(Regan, 1920)
Sinonieme
  • Gerres rappi (Barnard, 1927)
  • Xystaema rappi (Barnard, 1927)

Voorkoms

Die lyf is silwer met donker horisontale strepe wat die skublyne volg. Die rant van die dorsale vin is donker en die stert vin is diep gevurk. Die vis word nie groter as 30 cm nie.

Habitat

Die vis leef in varswater en riviermondings. Die wyfie skiet kuit in die see alhoewel die vis water met 'n lae soutinhoud verkies. Die onvolwasse vissies kom net in riviermondings voor.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gelykvin-Plooibek VoorkomsGelykvin-Plooibek HabitatGelykvin-Plooibek Sien ookGelykvin-Plooibek BronGelykvin-Plooibek VerwysingsGelykvin-Plooibek Eksterne skakelGelykvin-Plooibek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketMensKaartVerkleinwoordManie LibbokPenisTweede WêreldoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeGewone breukeOorstromingSuurstofStellenboschLys van bekende Suid-AfrikanersBosluisbytkoorsJodeBysteekRacheltjie de BeerMateriaalDuitsOogTeam Fortress 2Luiperd23 AprilKletsrymTransatlantiese slawehandelPropagandaSwartbewussynsbewegingSlag van Cuito CuanavaleWiskundige terminologieProvinsies van Suid-AfrikaWortelPesachPubliekHeupWiki CommonsEmfiseemNarsistiese persoonlikheidsteuringEkostelselVennootskapKindersiektesLewerNierversakingKewerOranjerivierRivierKolonialismeSendelingposisieVergelykings (taalkunde)Onderhandelinge om apartheid te beëindigDikdermHoofkarakterKappie (skryfteken)VersamelnaamSlag van BloedrivierGevolge van aardverwarming op oseaneSlaginstrumentAtoomGalileo GalileiKwaZulu-NatalVierkantswortelBloeddrukEiffeltoringIronieXenofobie in Suid-AfrikaEnkelvoudige sinHoofpynDierEkonomiese sektorLetterlike en figuurlike taalgebruikConsolidated B-24 LiberatorSharpeville-slagtingWekkerByvoeglike naamwoordWikipediaMartin Luther King jr.HeuningbyMassa🡆 More