Gelon

Gelon (Oesbekies: Гелон, Gelón ) is 'n kisjlak, 'n soort plattelandse nedersetting, in die Shakhrisabz-distrik van die Kashkadarya-streek van die Republiek van Oesbekistan.

Gelon
Гелон • ژلون

Gelon
 Land Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
 Provinsie Gelon
 Koördinate 39°04′N 67°27′O / 39.067°N 67.450°O / 39.067; 67.450
 Stigting 1305
 Tydsone UTC +05:00

Die kisjlak is in 1305 gestig. Die inwoners van die dorp bewaar steeds antieke gebruike en lewenswyses. Buitelandse toeriste kon tot middel 2018 nie die dorp besoek nie weens spesiale grensmaatreëls.

Geologie

Gelon is geleë in die suidelike deel van Oesbekistan in die Kashkadarya-kom, aan die westelike helling van die Pamir-Alai-berge.

Dit lê aan die grens tussen Oesbekistan en Tadjikistan, 80 km van Shakhrisabz. Die kisjlak word aan alle kante omring deur hoë berge en bereik 'n hoogte van meer as 4 000 m in die ooste.

Dit is een van die hoogste bergdorpe in Oesbekistan en kan net met 'n kronkelpad bereik word.

Klimaat

Die klimaat is kontinentaal, droog en op sommige plekke subtropies.

Bevolking

Die dorp het 5 834 inwoners (2019). Feitlik almal is Tadjiks.

Besienswaardighede

Naby die dorp is 'n berg, Hazrati Sultan, en studam, Hisorak Suv Ombori, wat gewild onder toeriste is.

Verwysings

Tags:

Gelon GeologieGelon KlimaatGelon BevolkingGelon BesienswaardighedeGelon VerwysingsGelonKisjlakOesbekiesOesbekistan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Skuinsstreep1200ReënAkademiaPeriodieke tabelSpreeuDesmond TutuToestand van materieVryheidsdagEkonomieAlliterasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVakbondKarakteriseringRassisme in AfrikaDuitslandGawes van die Heilige GeesSamestellingLetterlike en figuurlike taalgebruikShakaGeboorteVaginale kankerBreinvliesontstekingWerkwoordMynbouKartografieBeurtkragPussy RiotKlein-KarooKinderregteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInflasieRefentse MorakeKommunikasieAfvalbestuurLys van visseTekstielTradisionele Afrika-medisynePretoriaNiersteenVigsGeprosesseerde kosOogSkoolMaagsweerKameelperdDolfynGetalVerkoueMahatma GandhiAfleiding (taalkunde)BlourokkeOnse VaderOos-KaapWaterkringloopMenseregtedagEiffeltoringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTweede WêreldoorlogPoësieAfro-AmerikanersSkerpioenMensGroot vyf3D-rolprentAtlantis, Wes-KaapHulpwerkwoordDrakensbergeDroogteGeweldGriekwa-AfrikaansMIV/vigs in Suid-AfrikaHipoteseSpierAfkorting🡆 More