Gela: Munisipaliteit in die Italiaanse

Gela is 'n belangrike hawestad in Suid-Italië en hoofstad van die historiese landskap en administratiewe gebied Sisilië.

Dit was 'n Griekse kolonie, gestig deur mense van die eiland Rhodos en Kreta in 689 v.C., en vernietig deur Mamertines ('n leër van huursoldate in diens van Syracuse) in 282 v.C. Die agglomerasie van Gela het 'n bevolking van 77 307 in 2011 gehad.

Gela
Stad
Gela: Munisipaliteit in die Italiaanse
Gela is in Italië
Gela
Gela
Koördinate: 37°04′00″N 14°15′00″O / 37.06667°N 14.25000°O / 37.06667; 14.25000
LandVlag van Italië Italië
StreekGela: Munisipaliteit in die Italiaanse Sisilië
ProvinsieCaltanissetta
Regering
 • BurgemeesterAngelo Fasulo
Oppervlak
 • Totaal276 km2 (107 vk. myl)
Hoogte
46 m (151 ft)
Bevolking
 • Totaal77 307
 • Digtheid280,1/km2 (725/vk. myl)
Poskode
93012
Skakelkodes0933
Webwerfcomune.gela.cl.it

Verwysings

Tags:

282 v.C.689 v.C.ItaliëKretaRhodosSisilië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PersoonlikheidParysDroomFanie OlivierTierVerkragtingEngelsSeestroomWaterbesparing in Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieProteaSebraMosesAkuutVakbondBestuiwingDigvormNasionale PartyKatoenMusiekHomoniemBoer (landbou)MeerKATOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van kinderspeletjiesHartaanvalKlavierDaggaWoordeboekLiefdeInsekMondKoolstofdioksiedBotswanaTydSwartrenosterInvloed van vigs op die ekonomieHabitatCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaEsias BoschDoc ImmelmanEkonomiese sektorAborsieMonumentCristiano RonaldoAfrikaanse taalleerWes-KaapAppel (sanger)SwangerskapDistrik SesVergelykings (taalkunde)LiesbreukRooikatSoogdierSonkragOnderwerp (taalkunde)Franse RewolusieToestand van materieFiksieGlobaliseringWaterstofInstagramViëtnamoorlogEreksieNierversakingJeugdagGoudRefentse MorakeFaktuurBrongitisHindoeïsme🡆 More