Bron Geiser

'n Geiser of spuitbron is 'n natuurlike warmwaterbron wat deur aardhitte verhit word en op min of meer vasgestelde tye 'n mengsel van warm water en stoom die lug in spuit.

Dit is 'n vulkaniese verskynsel.

Bron Geiser
Old Faithful gedurende 'n uitbarsting

Die naam geiser kom van Geysir, die naam van die bekendste geiser in Ysland, wat op sy beurt afgelei is van die werkwoord að gjósa wat spuit/spuwe (van 'n vulkaan of termiese bron) beteken.

Bron Geiser
Strokkurgeiser, Ysland

Sien ook

  • Geiser, huishoudelike toestel wat warm water lewer.

Eksterne skakels

Tags:

StoomVulkaanWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysKatjieChromatografieSuurreënSosiale mediaBladwisselendDurbanMynbouOos-KaapMeeueSteve BikoOranjerivierOutismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGesonde dieetSeisoenJSEPaddaWatersuiweringKoos du PlessisGesondheidLeierWiskundige terminologieWitrenosterSkaapVerkleinwoordGevolge van aardverwarming op oseaneAntoniemMeervoudWayde van NiekerkSwart nasionalismeWoordsoortGqeberhaNiemetaalFamilie (verwantskap)BTWOrthopteraAnilingusMadison IvyNierversakingKasteel die Goeie HoopTekstielWikiquoteGroot-VisrivierVaalrivierMiskruierLeierskapYsbeerAppendiksInfeksieRugbywêreldbeker 2023Jewgeni PrigozjinRudi ClaaseDelft, KaapstadRoemeensRooikatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierTikTokXenofobieDesimale breukeBerghaanBloedvergiftigingArabiesKlavierGewone breukeMagsverheffingHidroëlektrisiteitJan-Willem BreureVleilandRoofdierAfvalbestuurTsongaVolhoubaarheidWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaErica BoyerDie Stem van Suid-AfrikaMark (ekonomie)🡆 More