Geelvin-Keiser

Die Geelvin-keiser (Lethrinus crocineus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Sri Lanka, Seychelle-eilande, Comore-eilande, Madagaskar, Mauritius, Rodrigues en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by St.

Lucia, KwaZulu-Natal">St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin emperor.

Geelvin-keiser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Lethrinus

Spesie:
L. crocineus
Binomiale naam
Lethrinus crocineus

Voorkoms

Die vis se lyf is gelerig en die meeste skubbe het 'n swart kol op terwyl die kop bruin is. Al die vinne is ook gelerig. Die dorsale vin kan 'n rooierige rant hê en die mond is rooi binne. Party visse kan dowwe swart strepe op hê. Die vis word tot 60 cm groot en 9 kg swaar.

Habitat

Die vis leef in riwwe en aangrensende sanderige areas in water wat tot 150 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Geelvin-Keiser VoorkomsGeelvin-Keiser HabitatGeelvin-Keiser Sien ookGeelvin-Keiser BronGeelvin-Keiser VerwysingsGeelvin-Keiser Eksterne skakelGeelvin-Keiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jode in Suid-AfrikaSmaakKunselementeTegnologieTradisionele literatuurSekondêre sektor van die ekonomieNarsistiese persoonlikheidsteuringPizzaWiki CommonsSuid-Afrika-WetBlourokkeNatuurbewaringLeeudoringstad-spoorwegrampOrtopedieNaaldekokerStereotipeDemokrasieMigrasie van diereBysteekBlaarBevolkingGrondsoortePubiese hareBoontjieWaterpokkiesPinksterPresident van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersDemokratiese Republiek die KongoLiewe HeksieFrankrykGreen PornoBreinvliesontstekingLys van nedersettings in Suid-AfrikaPankreasSeksposisieGemeenskapsorganisasieMonoloogFinansiële staatGlobaliseringVloeistofVerlede tydWiskundeRenteVarkgriepBeleggingAfkortingHector PietersonSteenkoolDurbanKoue OorlogKatoenGedigJavaScriptProvinsies van Suid-AfrikaVoegwoordTuisbladSomerHibernasieReënspinnekopVennootskapGrondwet van Suid-AfrikaDroogteDroomVoedselkettingGeldAssonansieLeierKrygkorDrie-eenheidMuskeljaatkatWes-KaapMynbouSoweto-opstandFamilie (verwantskap)Heuningby🡆 More