Geelrant-Maanstert

Die geelrant-maanstert (Variola louti) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Port St.

Johns">Port St. Johns. In Engels staan die vis bekend as die Yellow-edge lyretail.

Geelrant-maanstert
Geelrant-Maanstert
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Variola
Spesie:
V. louti
Binomiale naam
Variola louti
Forsskål, 1775

Voorkoms

Die vis se kop, lyf en vinne is bruin tot oranje-rooi en die lyf is bedek met kolletjies waarvan die kleur wissel van blou tot pienk. Die agterste rante van die al die vinne is helder geel. Die onvolwasse visse het 'n horisontale band wat bestaan uit 'n klomp onreëlmatige swart vlekke terwyl die onderkant witterig is met 'n swart kol op die stertvin en daar blou kolle op die hele lyf is. Die vis word 81 cm groot en weeg tot 12 kg.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe wat ver van die kus is en by eilande in water wat 3 – 50 m diep is. Die vis eet ander vis, party soorte krappe en garnale. Die wyfie skiet kuit van Desember tot Februarie. Party van die visse veroorsaak ciguatera vergiftiging.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Geelrant-Maanstert VoorkomsGeelrant-Maanstert HabitatGeelrant-Maanstert Sien ookGeelrant-Maanstert BronGeelrant-Maanstert Eksterne skakelGeelrant-Maanstert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sonja HerholdtJohannesburgSekondêre sektor van die ekonomieKliniese depressieGNU/FDL-lisensieDrinkwatervoorsieningMikro-ekonomieEskomKaapstadse waterkrisis 2015-2018LandbouLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCSSMiddelmisbruikSwitserlandBlaaskankerTrappe van vergelykingDigvormLys van oseane, seë en mereSigaretEekhoringRenosterIsraelAnton GoosenAppel (sanger)HeelgetalJakobOranjerivierNederduitsch Hervormde KerkDemokrasieSpinnekopShakaJeugdagKatMynbouTrekarbeidKoringMaselsKweekhuiseffekKameelperdAfrikaanse Protestantse KerkVulkaanBeesvleisAfrikaanse taalleerJudaïsmePlaasjapieMensAnglo-BoereoorlogBlourokkeKankerTydKlimaatSkaapSelfieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePlantGordelroosJan CombrinkPsigopatieEkonomiese sektorHoofkarakterSelfmoordDansKrokodilDiarreeKrimpvarkieKinderregteHibernasieOrale seksSuikerbekkiesSeksuele stimulasieEngelsYstertydperkVerkoueLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMunhwa Broadcasting CorporationSeksuele opwekking🡆 More