Geelmadeliefiebos

Die geelmadeliefiebos (Euryops chrysanthemoides) is 'n klein struik wat endemies aan Suid-Afrika is.

In Engels staan dit as die African bush daisy bekend.

Geelmadeliefiebos
Geelmadeliefiebos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Euryops
Spesie:
E. chrysanthemoides
Binomiale naam
Euryops chrysanthemoides
(DC.) B.Nord., (1968)
Sinonieme

Gamolepis chrysanthemoides DC.

Dit is 'n kompakte, digvertakte, blaaragtige, immergroen struik, wat 0,5 tot 2 m hoog word.

Verspreiding

Dit kom algemeen in die Oos-Kaap voor, langs die kus en in die binneland, in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Dit word gewoonlik aangetref aan woudrande, in oewerbos, in klowe, grasvelde, versteurde gebiede en in kusgebiede.

Verder word dit ook in tuine in tropiese tot subtropiese streke dwarsoor die wêreld aangeplant.

Klassifikasie

Die spesie is op grond van sy chromosoomgetalle uit die genus Gamolepisna na die genus Euryops verskuif.

Dit word as 'n onkruid in Nieu-Suid-Wallis beskou.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatAntoniemKompasDemografie van Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneMosesNasionalismeBeesNarsistiese persoonlikheidsteuringSkildklierTelefoonLugbesoedelingArmoedeverligtingAnale seksNagmaalHeupVarkGeskiedenis van Suid-AfrikaPseudowetenskapSeksposisieDrakensbergeDarwinismeNederlandWeer (meteorologie)StereotipeAfrikaanse taalleerNazi-DuitslandKindermishandelingPriemgetalTussenwerpselVulkaanUniegebouIngrid JonkerHibernasieHeks van HexrivierC. Louis LeipoldtGroot Muur van ChinaWikimedia-stigtingWikipediaWitrenosterSeptimius AwardsStam (taalkunde)LTrappe van vergelykingBestaansboerderyWaterstofVryheidsmanifesE-posGlasKontinentIndiëBosluisSokkerYslandOlimpiese SomerspeleKrieketDundermReënSuiwelprodukWeervoorspellingDriedimensioneelMynbouWoordsoortProvinsies van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalWekkerSharpeville-slagtingHokkieFacebookNarsismePropagandaEerste WêreldoorlogGevolge van aardverwarming op oseaneSoogdierRymRefentse MorakeKunstenaarDikderm🡆 More