Geelkeurboom

Die Geelkeurboom (Calpurnia aurea) is klein boompie en word op die rande van woude aangetref.

In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en in 'n strook langs die kus tot by Uitenhage in die Oos-Kaap. Dit is ook inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Mosambiek, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Geelkeurboom
Geelkeurboom
Peule aan 'n Geelkeurboom.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. aurea
Binomiale naam
Calpurnia aurea
(Ait.) Benth., (1837)
Sinonieme
  • Podalyria aurea (Aiton) Willd.
  • Sophora aurea Aiton
  • Virgilia aurea (Aiton) Lam.
Geelkeurboom
Bloeiwyse
Geelkeurboom
Peule en sade

Die boom het saamgestelde blare. Die peule word tot 10 cm lank. In Engels staan die boom bekend as die Showy calpurnia.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronBoelieryMisdaadTrevor NoahHipoteseBokmakierieBurgerregteKakiebosOnomatopeeWinterKwaggaVars waterRassisme in AfrikaSelfmoordWayback MachineTaalGroepsgebiedewetAkwariumGeslagsregister vanaf Adam tot JesusProsaWater (molekuul)YouTubeMenslike seksuele gedragWikipediaMaroela MediaWet op Bantoe-onderwysNasionalismeSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieEnkelvoudige sinSeeGroot TrekVulkanismeMaatskappyKasteel die Goeie HoopKoperRina HugoPad na jou hartLys van bekende Suid-AfrikanersNierGalblaasNaaldekokerGeslagsgelykheidAlliterasieOnderwerp (taalkunde)Erns GrundlingMalariaVlinderVratArmoedeverligtingTekstielDuitslandGrondsoorteBiodiversiteitMantisEmfiseemSonMiddeloorontstekingMusiekteaterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHibernasieSeksRugbyKunsmisNatuurrampHeupJakobOu Apostoliese KerkPaarl GimnasiumDokterRenaissanceLys van Afrikaanse skrywersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More