Geelbors-Tamarin

Die Geelbors-tamarin (Anampses twistii) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Yellowbreasted wrasse.

Geelbors-tamarin
Geelbors-Tamarin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Anampses
Spesie:
A. twistii
Binomiale naam
Anampses twistii
Bleeker, 1856
Sinonieme
  • Anampses diadematus

Identifikasie

Die vis word tot 18 cm lank. Die mannetjies en wyfies lyk dieselfde. Die lyf is donkerbruin en bedek met klein, blou kolletjies met swart rante. Daar is 'n kenmerkende geel area aan die onderkant van die vis wat strek vanaf die pens tot by die bek. Daar is ook swart kolle met 'n blou rant aan die agterkant van die dorsale- en analevinne.

Die onvolwasse vis is olyfbruin en is bedek met ligblou kolletjies en onreëlmatige strepe op die kop en lyf. Die vals oë-kolle op die agterkant is baie helderder op die onvolwasse visse.

Die visse leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 30 m diep is. Die visse begraaf hulle onder die sand snags en bedags bly hulle altyd naby die rif. Hulle is gewoonlik alleenlopend en vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Geelbors-Tamarin IdentifikasieGeelbors-Tamarin Sien ookGeelbors-Tamarin BronGeelbors-Tamarin Eksterne skakelGeelbors-Tamarin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingArmoedeverligtingKlinkerBloemfonteinHemelBesemLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEnsiklopedieGroot GatSosiale mediaEjakulasieOseaanHoofstadLandbou in Suid-AfrikaGoogle MapsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidUniegebouLys van visseWet op Verbod van Gemengde HuwelikeVliegtuigSonnestelselRudi ClaaseHokkieOrthopteraLeeuBoomNasiebouLandbouMagsverheffingEkostelselMangelontstekingVloeistofSimboolGrondsoorteLys van Kaapstad se voorstedeKolonialismeSonkragJohannes MeintjesKommunismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogMynbedryf van Suid-AfrikaKolonoskopieReg tot ‘n gesonde omgewingSoortnaamResensieClanwilliam-sandvisAfrikaansManie LibbokSekondêre sektor van die ekonomieMiltBreinLys van Suid-Afrikaanse digtersEienaamKarlien van JaarsveldKanadaVulkaanVoëlNoordwesGeskiedenis van AfrikaansWebwerfWaterKoperMierPriemgetalGrondbesoedelingPornografieBrendan PeyperPlaattektoniekOorkruipersJohannesburgLiewe HeksieNeurenberg-verhoreDistrik SesNiemetaalMaatskappyKolitisKompasMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More