Geelbleshoutkapper

Die Geelbleshoutkapper (Stactolaema whytii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in miombo-boomveld en rivierbos, gewoonlik naby vyebome.

Die voël is 16 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Whyte's Barbet.

Geelbleshoutkapper
Geelbleshoutkapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. whytii
Binomiale naam
Stactolaema whytii
(Shelley, 1893)
Sinonieme
  • Stactolaema sowerbyi

Sien ook

Geelbleshoutkapper 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Stactolaema whytii

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciSinoniemSpysverteringstelselWetenskapNoordwesAnale seksNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOorkruipersOranjerivierGrondsoorteNeurenberg-verhoreJan van RiebeeckAspoestertjieRob HersovTegnologieSonkragUitwerking van klimaatsveranderingBeesMaagSoortnaamWitbloedselBiologieSekondêre sektor van die ekonomieBreinvliesontstekingKunsJodeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKaapstadBesoedelingSeksueel oordraagbare infeksieAngssteuringBeurtkragBoor (element)PersentasieSirkelFrederik Willem de KlerkManie LibbokVoortrekkermonumentNierversakingKwame NkrumahVoorsetselInternetBynierWaterkringloopWinnie Madikizela-MandelaStereotipeLys van Afrikaanse skrywersChemiese reaksieLeestekenGriepLandbou in Suid-AfrikaPussy RiotLiefdeNatuurwetenskapNeerslagTrappe van vergelyking23 AprilMiltMassaOos-KaapAfrikaanse woordelys en spelreëlsBosluisbytkoorsKlereRomanKriekHannes van WykYsterDeelwoordLys van visseVerlede tydSeksuele opwekkingTuisbladLys van politieke partye in Suid-AfrikaParkinson se siekteGrondbewerking🡆 More