Geelbeksterretjie

Die Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom.

In Engels staan dit bekend as die Swift tern.

Geelbeksterretjie
Geelbeksterretjie
Geelbeksterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Sternidae
Genus:
Spesie:
T. bergii
Binomiale naam
Thalasseus bergii
(Lichtenstein, 1823)
Geelbeksterretjie
██ Broei██ Oorwinter
Geelbeksterretjie
Thalasseus bergii

Voorkoms

Die Geelbeksterretjie is 'n groot grys voël met 'n wit onderkant en 'n swart mus. Die snawel is geel en die pote is swart.

Habitat en gewoontes

Die voël vang vis aflandig en broei op aflandige eilande of nader aan die kus. Dit is 'n groepsvoël en word aangetref in groot swerms. Hulle jag vis naby die wateroppervlak en slaap op strande.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Geelbeksterretjie VoorkomsGeelbeksterretjie Habitat en gewoontesGeelbeksterretjie Sien ookGeelbeksterretjie BronneGeelbeksterretjie VerwysingsGeelbeksterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AgtervoegselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSamestellingKuberkrakerTransatlantiese slawehandelBeeldspraakPornografieNagmaalFacebookOutismeAfrikaanse taalleerBeroertePoesLandbou in Suid-AfrikaAppel (sanger)Reg tot ‘n gesonde omgewingMadison IvyPretoriaEienaamInternetTatoeëermerkHibernasieBoer Soek 'n VrouNierversakingJodeMetafoorWes-KaapWitrenosterHoofpynProvinsies van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameStrykysterOos-KaapXenofobie in Suid-AfrikaStikstofJacques LootsAfkortingMcDonald'sSkildklierSinkHernubare energieKlein vyf diereWet op Bantoe-onderwysPussy RiotSkuinsstreepHaelAfrikaKoorsKondensasieReënPinksterGloeilampGeboorteWaarheid-en-versoeningskommissieReënvalbepalingOnderhandelinge om apartheid te beëindigAkwariumVeeartsVarkDemokrasieToestand van materieAfkappingstekenRacheltjie de BeerTafelbergSteenkoolBreinSelfoonKaartGamelanThabo MbekiVarkgriepLys van Suid-Afrikaanse digtersBeaufortskaalViëtnamAsië🡆 More