Geelbekpylstormvoël

Die Geelbekpylstormvoël (Calonectris diomedea) is 'n stormvoël wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 42 – 50 cm groot en weeg 480 - 750 g met 'n vlerkspan van 110 - 125 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Cory's shearwater. Die voël broei op eilande in die noord Atlantiese Oseaan en Middellandse See.

Geelbekpylstormvoël
Geelbekpylstormvoël
Geelbekpylstormvoël van onder gesien
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. diomedea
Binomiale naam
Calonectris diomedea
(Scopoli, 1769)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Geelbekpylstormvoël FotogaleryGeelbekpylstormvoël Sien ookGeelbekpylstormvoël BronGeelbekpylstormvoël VerwysingsGeelbekpylstormvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSoutsuurKunsmatige algemene intelligensieVolhoubaarheidGroepsdrukVerkragtingNicole StraussPoësieMantisKoperRomanPizzaSuurstofLys van Afrikaanse televisiereekseCholeraSharpeville-slagtingOmgewingsbeheerGewasboerdery in Suid-AfrikaGroot vyfAlkoholismeAanpassingskapasiteitDermpoliepTelkomUitwerking van klimaatsveranderingNarsismeBosluisbytkoorsCarles PuigdemontAkademiaVars waterKatPornografieJaco JacobsElon MuskResensieHartSpysverteringstelselPriemfaktorHorlosieWaterkringloopGroot TrekKorrupsieToerismeMierMane van GalileiLetterlike en figuurlike taalgebruikHomoniemTermiese geleidingsvermoëAtletiekPerdebyeCristiano RonaldoSpreeuVrystaatItaliëHeks van HexrivierMiddeloorontstekingSekondêre sektor van die ekonomieKommunismeProteaCarike KeuzenkampHartseerAfrikaanse taalleerSamestellende afleidingKatoenGeslagAfrikaEuropaKaapstadRacheltjie de BeerJodeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van elemente volgens simboolSeksueel oordraagbare infeksieMenslike seksuele gedragVoedingSkaap🡆 More