Geelbeklyster: Voëlspesie

Die Geelbeklyster (Turdus smithi) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël meestal in rivierbos en halfdorre Karoo en ingevoerde boomveld op hoëveld.

Dit is ook 'n algemene tuinvoël. Hulle kom een-een of in pare voor maar vorm groepe buite broeityd. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 60 - 86 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Thrush.

Geelbeklyster
Geelbeklyster: Voëlspesie
'n Volwasse geelbeklyster
sang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. smithi
Binomiale naam
Turdus smithi
Bonaparte, 1850

Kyk ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese akteurSwangerskapParasitiese siektesWiskundige terminologieAardbewingMaroela MediaBek-en-klouseerSoortnaamDiepaartrombosePeach van PletzenToekoms van die AardeDaggaKonsentrasiekampPankreasSkaapLys van veltoestandeSkisofrenieFisiese oefeningKatZack du PlessisGrondbesoedelingMobutu Sese SekoDroomInkomsteVoedingMenseregteKrampCounter-Strike 2VloeistofVoedselkettingBateDermpoliepCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSoutsuurSonkragVlekvrye staalRegeringFrederik Willem de KlerkRooikatLys van kleureSenuweestelselMusiekBeesNierKrugerwildtuinWright-broersWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBynierWaatlemoenAngolese BurgeroorlogMetafoorDiskriminasieHemelvaartsdagRudi ClaaseBlourokkePinksterGeestesteuringPuberteitSendelingposisieTweede VryheidsoorlogSuid-Afrika-WetOrthopteraOorkruipersMiltSeekoeiGevolge van aardverwarming op oseaneHokkiePretoriaWerkloosheidBrandmondsindroomE-posSpeelkaartSonnestelselMisdaadromanMeervoudProteïenVermenigvuldigingNelson Mandela🡆 More