Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Taalvaardigheid

afHierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4This user speaks English at a near-native level.
de-1Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
9 700+Hierdie gebruiker het meer as 9 700 nuwe artikels tot Wikipedia bygedra.
Grootmeesterredakteur
(13 jaar, 170 000+)
Toegeken deur Aliwal2012
Ten Year Society userbox.svgHierdie gebruiker werk al meer as tien jaar op Wikipedia
Flag of Belgium.svgHierdie gebruiker het België besoek.
Flag of Botswana.svgHierdie gebruiker het Botswana besoek.
Flag of Brazil.svgHierdie gebruiker het Brasilië besoek.
Flag of Denmark.svgHierdie gebruiker het Denemarke besoek.
Flag of Germany.svgHierdie gebruiker het Duitsland besoek.
Flag of Egypt.svgHierdie gebruiker het Egipte besoek.
Flag of England.svgHierdie gebruiker het Engeland besoek.
Flag of Ethiopia.svgHierdie gebruiker het Ethiopië besoek.
Flag of Finland.svgHierdie gebruiker het Finland besoek.
Flag of France.svgHierdie gebruiker het Frankryk besoek.
Flag of Ghana.svgHierdie gebruiker het Ghana besoek.
Flag of Italy.svgHierdie gebruiker het Italië besoek.
Flag of Ivory Coast.svgHierdie gebruiker het Ivoorkus besoek.
Flag of Kenya.svgHierdie gebruiker het Kenia besoek.
Flag of Lesotho.svgHierdie gebruiker het Lesotho besoek.
Flag of Mauritania.svgHierdie gebruiker het Mauritanië besoek.
Flag of Mauritius.svgHierdie gebruiker het Mauritius besoek.
Flag of Mexico.svgHierdie gebruiker het Mexico besoek.
Flag of Morocco.svgHierdie gebruiker het Morocco besoek.
Flag of Mozambique.svgHierdie gebruiker het Mosambiek besoek.
Flag of Namibia.svgHierdie gebruiker het Namibië besoek.
Flag of Netherlands.svgHierdie gebruiker het Nederland besoek.
Flag of Norway.svgHierdie gebruiker het Noorweë besoek.
Flag of Senegal.svgHierdie gebruiker het Senegal besoek.
Flag of Scotland.svgHierdie gebruiker het Skotland besoek.
Flag of Spain.svgHierdie gebruiker het Spanje besoek.
Flag of Swaziland.svgHierdie gebruiker het Swaziland besoek.
Flag of Sweden.svgHierdie gebruiker het Swede besoek.
Flag of Switzerland.svgHierdie gebruiker het Switserland besoek.
Flag of Tanzania.svgHierdie gebruiker het Tanzanië besoek.
Flag of Togo.svgHierdie gebruiker het Togo besoek.
Flag of Zambia.svgHierdie gebruiker het Zambië besoek.

Ons het tans 103 292 artikels.

In my eerste 10 jaar (bereik op 6/1/2019) betrokke hier het ek reeds 5264 artikels geskep! Die 10 jaar was ongelooflik; wat 'n avontuur!

Ek is vanaf 2014 'n raadslid by WikimediaZA.

  • Ek het op 12/01/2019 die 100,000 wysiging mylpaal op globale Wiki bereik!
  • Op 28/04/2019 het ek my 100,000ste wysiging op die Afrikaanse Wiki aangebring!
  • Op 18/11/2019 het ek my 110,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 22/12/2020 skep ek my 6,000ste artikel, 'n baie nederige Aloe bussei.
  • Op 6/1/2021 verwerf ek Grootmeesterredakteur status met my twaalfde jaar hier!
  • Op 11/1/2021 het ek my 135,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 29/1/2021 het ek my 130,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 3/3/2021 het ek my 140,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 14/5/2021 het ek my 135,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 12/6/2021 skep ek my 7,000ste artikel.
  • Op 15/7/2021 het ek my 150,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 30/7/2021 het ek my 140,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 17/9/2021 skep ek my 8,000ste artikel, 'n baie nederige Pauridia curculigoides
  • Op 16/10/2021 het ek my 160,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 21/1/2022 skep ek my 9,000ste artikel, 'n baie nederige Aspalathus spiculata
  • Op 30/1/2022 het ek my 150,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 1/3/2022 het ek my 170,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!

Voorbladartikels

My doelwit van 'n voorbladartikel is bereik toe die Boeing B-17 Flying Fortress op 4 November 2019 op die voorblad gepryk het!

  • Op 1 Januarie 2020 verskyn my tweede voorbladartikel: Turboskroef!
  • In week 8 van 2020 het my derde voorbladartikel verskyn: Sherman Firefly.
  • In week 48 van 2020 het my vierde voorbladartikel verskyn: Tiger I-tenk.
  • In week 2 van 2021 het my vyfde voorbladartikel verskyn: Mariner 4.
  • In week 14 van 2021 het my sesde voorbladartikel verskyn: Pioneer 11.
  • In week 35 van 2021 het my sewende voorbladartikel verskyn: USS Maryland (BB-46)

Groete!

Ek het begin bergfietsry omrede my perd verdrink het tydens waterpolo!

Notas