Ge'ez

Ge'ez (ግዕዝ, transliterasie: Gəʿəz, , luister (hulp·inligting)), ook soms minder korrek Ethiopies genoem, is ’n antieke Suid-Semitiese taal met sy oorsprong in Suid-Arabië (hedendaagse Jemen).

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die skrif, sien Ge'ez-skrif.

Dit is verder ontwikkel in die noordelike deel van Ethiopië en Suid-Eritrea in die Horing van Afrika.

Ge'ez
ግዕዝ Gəʿəz 
Uitspraak: [ˈɡɨʕɨz]
Gepraat in: Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Eritrea Eritrea
Vlag van Israel Israel 
Gebied: Oos-Afrika
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Suid-Semities
   Ethiopies-Semities
    Noord-Ethiopies-Semities
     Ge'ez 
Skrifstelsel: Ge'ez-skrif abugida
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gez
ISO 639-3: gez
Ge'ez
Die woord "Ge'ez" in Ge'ez-skrif
Ge'ez
Tekening van die Maagd Maria met haar seun op ’n Ge'ez-manuskrip uit omstreeks 1875

Ge'ez was die amptelike taal van beide die Koninkryk Aksum en die Keiserryk van Ethiopië. Dit word vandag nog net as 'n liturgiese taal in die Ethiopiese en die Eritrese Ortodokse Kerk asook deur die Beta Israel gebruik.

Eksterne skakels

Tags:

EritreaEthiopiëGeez.oggHoring van AfrikaJemenLêer:Geez.oggTransliterasieWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanernasionalismeAngina pectorisAnneli van RooyenNatriumsulfietGetalKersfeesPad na jou hartGroot-VisrivierNelson MandelaLys van Afrikaanse skrywersSatellietKunstenaarGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDansNeurenberg-verhoreLien se lankstaanskoeneVierde Industriële RevolusieNic de JagerGlobaliseringKatGeletterdheidKankerSirkusBysteekNasiebouLenteWaterbesparing in Suid-AfrikaBeaufortskaalWikipediaKriekWatersuiweringEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaCheslin KolbeRenosterSendelingposisieByMuskietKrugerwildtuinKoerantAngolese BurgeroorlogAmateurradioCristiano RonaldoPriemgetalSlawernySuikersiekteAnilingusDeelwoordSeekoeiLongKindermishandelingDuitsLettergreepApokriewe boekeEkonomiese sektorSamestellingHoofstadKaapstadMorfeemGoudNavorsingGalblaasLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMuskeljaatkatMahatma GandhiCradock-4MaatskappyKatjieKoppeltekenSuid-Afrikaanse randLPeriodieke tabelBeroerteDuitse maselsEerste WêreldoorlogAardverwarmingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More