Gbenga Akinnagbe: Amerikaanse akteur

Gbenga Akinnagbe (gebore 12 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Savages (2007), The Taking of Pelham 123 (2009), Edge of Darkness (2010), en Knucklehead (2015).

Gbenga Akinnagbe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Desember 1978 (1978-12-12) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2007: The Savages
  • 2009: The Taking of Pelham 123
  • 2010: Edge of Darkness
  • 2011: Red & Blue Marbles
  • 2012: Overnight
  • 2012: Paranormal Abduction
  • 2013: Children of the Wind
  • 2013: Newlyweeds
  • 2013: Big Words
  • 2013: Home
  • 2014: We Stand Alone
  • 2015: Knucklehead
  • 2017: Mad Genius
  • 2017: Heart, Baby
  • 2018: All the Devil's Men
  • 2019: The Sun Is Also a Star
  • DC Noir

Televisiereekse

  • 2005: Barbershop
  • 2011: Brooklyn Shakara
  • 2012: The Unknown

Televisierolprente

  • 2005: Barbershop: A Little Off the Top
  • 2006: The Wire: It's All Connected
  • 2007: The Wire Odyssey
  • 2007: The Wire: The Last Word
  • 2014: Jack Is Back

Video's

  • 2007: Man-Up
  • 2009: Straight from the Horses Mouth

Eksterne skakels

Tags:

Gbenga Akinnagbe FilmografieGbenga Akinnagbe Eksterne skakelsGbenga AkinnagbeVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leah van NiekerkVloeistofWerkwoordLys van bekende Suid-AfrikanersJavaScriptBywoordSinoniemBlourokkeMangelontstekingKunsmatige algemene intelligensieOranjerivierMantisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBestuiwingGautengSlawernyMalariaWaatlemoenMIVKarooPankreasRekeningkundeTermiese geleidingsvermoëLetterkundeSpreeuAarde se atmosfeerGetalDoelwitPizzaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLVersoeningsdagInsekFinale OplossingTsoenamiOogproblemeSwartkwasmuishondAfro-AmerikanersOmtrek, oppervlakte en volumeSuiwelprodukToekoms van die AardeKalenderSenuweestelselDemokrasieVervoerIngenieursweseSirkelTransatlantiese slawehandelVerkleurmannetjieSuid-Afrika-WetVigsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsD.J. OppermanGeslagsgelykheidWynand du ToitWatersuiweringSonnestelselJacques LootsGeografie van Suid-AfrikaBoelieryLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierStereotipeSydneyGoogleGeloftedagWorcesterAkuutBek-en-klouseerLewerNiemetaalAnglisismeBTWMediese diagnoseVlekvrye staal🡆 More