Gasastrook

Die Gasastrook is 'n dun kusstrook langs die Middellandse See in die Midde-Ooste.

In Arabies is dit bekend as قطاع غزة, Qitˁɑ' Ġazzah/Qita' Ghazzah en in Hebreeus as רצועת עזה, Retzu'at 'Azza). Die strook is genoem na die hoofstad, Gasa, en het ongeveer 2,3 miljoen inwoners, van wie die meeste Palestyne is. Die oppervlakte van die Gasastrook is 360 km². Die Gasastrook word tans nie as 'n wetlike onderdeel van enige heersende land gesien nie, maar word wel deur die Palestynse Outoriteite regeer. Die Gasastrook vorm saam met die Wesoewer die Staat van Palestina.

Gasastrook
Kaart van die Gasastrook

Israel is in beheer van die Gasastrook se lugweë en seeroetes. Die strook self en sy bevolking val onder die gesag van die Palestynse Nasionale Outoriteite wat ook die Gasastrook se Rafah-grenspos na Egipte onder toesig van die Europese Unie beheer.

Israel hou vol dat hul besetting van Gasa geëindig het met die eensydige onttrekking. Die Palestynse Outoriteite en sommige regsgeleerdes en menseregtedeskundiges hou vol dat die besetting steeds voortgaan as gevolg van Israel se volgehoue en volledige beheer van die strook.

Verwysings

Tags:

ArabiesGasaHebreeusMidde-OosteMiddellandse SeePalestynePalestynse GrondgebiedeStaat van PalestinaWesoewer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BevolkingNeerslagCSSHartversakingGeskiedenis van die BoererepubliekeLabia (geslagsdele)Lys van Griekse mitologiese figureKaliforniese KanaaleilandeGeweldWikimedia-stigtingLys van Suid-Afrikaanse musikanteNatuurrampToekoms van die AardeABesoedelingWetenskaplike klassifikasieVoedingGroepsgebiedewetHartaanvalHemelvaartTweede VryheidsoorlogSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieCutt GlasHibernasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieJazzPampoentjiesMeervoudEreksiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNaaldekokerKoolhidraatWaterJan CombrinkKorrupsieHoofstadJode in Suid-AfrikaAmandelChemiese elementMoedersdagKunsmatige algemene intelligensieGeslagMetaalAfrikaanse taalleerMagnetismeSwawelKondensasieOnderwysCounter-Strike (videospeletjie)Slag van Cuito CuanavalePlantSuikersiekteBeenbreuke en ontwrigtingsNasiebouAkwariumLys van Suid-Afrikaanse skrywersLianie MayKarooSendelingposisieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSirkusByvoeglike naamwoordVerenigde State van AmerikaKompasVulkaanLandbouAarde se atmosfeerMierDoelwitJagluiperdVryheidsdagInstagramOrgasmeOlimpiese Somerspele 2024AgtervoegselVerkleinwoord🡆 More