Gazania Caespitosa: Plantspesie

Gazania caespitosa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die omgewing van Graaff-Reinet voor. Daar is subpopulasies in die Sneeuberge, Toorberg en Kamdeboo-berge en dit het 'n voorkomsgebied van 1182 km². Die plant was aanvanklik slegs bekend vir 'n monster wat in 1872 verkry en is eers weer in 2006 herontdek na 'n intensiewe soektog. Ten minste agt subpopulasies is bekend.

Gazania caespitosa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Gazania
Spesie:
G. caespitosa
Binomiale naam
Gazania caespitosa
Bolus (1881)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stam (taalkunde)InentingSonkragMeettegniekToutrekGregoriaanse kalenderHartOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMaatskappyBeroerteGeprosesseerde kosKongo-krisisEskomJavaScriptMikro-ekonomieMobutu Sese SekoVerkragtingRenaissanceMynbouGordelroosSlag van Cuito CuanavaleOrale seksKunselementeAspoestertjieNatuurrampKwaZulu-NatalNierCleopatra VIIPad na jou hartBraaiKostuumsCovid-19-pandemieTolla van der MerweLeonardo da VinciDroomVoornaamwoordRenosterDiatomiese molekuulEkostelselMassaCarike KeuzenkampDuitsErfenisOlifantEugenetikaUniegebouBywoordFrederik Willem de KlerkKriekSlag van BloedrivierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTylaHemelvaartSekondêre sektor van die ekonomieSeisoenTelefoonRubik se kubusGoudkus (streek)SuiwelprodukMuskietLeesMeningsverskil oor aardverwarmingAppelGeskiedenis van Suid-AfrikaVlekvrye staalVakbondJanie du PlessisParkinson se siekteDolfynAfvalbestuurKangogrottePaulus van TarsusWerkersdagSomerBrasiliëAfrika🡆 More