Gavin Hood

Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie van Tsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het.

Hy het ook die films X-Men Origins: Wolverine, Ender's Game en Eye in the Sky geregisseer.

Gavin Hood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hood tydens die Toronto International Film Festival in 2015

Geboortenaam Johannesburg, Suid-Afrika
Geboorte 12 Mei 1963 (1963-05-12) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Ouers Nerissa Black
Aktiewe jare 1989-hede

Eksterne skakels

Tags:

Ender's Game (film)Suid-AfrikaTsotsi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJansenvilleBreingewasStam (taalkunde)HoofkarakterEngelsMetaalVaginale kankerSkerpioenGautengKaapstadOlimpiese Somerspele 2024OrrelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AkademiaBoelieryMahatma GandhiVerkleinwoordLangste woordReënspinnekopKlereNasionalismeGewone breukeRuslandLys van Afrikaanse digtersBeaufortskaalSkarlakenkoorsJohannes HahnRonelda KamferPaasfeesSpringbokXenofobie in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPornhubSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOorkruipersKlavierNuwe TestamentKlinkerKongo-krisisAfkortingWitrenosterDirekte en Indirekte redeJanie du PlessisIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieGasDoopMierJohannes MeintjesEkotoerismeOranjerivierVoegwoordLongontstekingMolekuulSonnestelselBosluisSeksueel oordraagbare infeksieVormWebwerfNeon23 AprilWaterbesoedelingJeugdagDuitslandNederlandLys van Suid-Afrikaanse digtersNelson MandelaMadison Ivy2001Vraag en aanbodErektiele disfunksiePretoriaAngina pectorisWeeluisGalileo GalileiKlimaatsverandering in AfrikaKwame Nkrumah🡆 More