Garies: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika

Garies is 'n dorpie in Namakwaland aan die voet van die Kamiesberg, sowat 46 km suid van Kamieskroon en 146 km noordwes van Vanrhynsdorp.

Die dorp het 'n hotel en 'n brandstofvulstasie asook 'n hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig). Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die N7 nasionale pad gaan deur Garies.

Garies
Garies, soos gesien in 1991 van oorkant die N7-nasionale pad.
Garies, soos gesien in 1991 van oorkant die N7-nasionale pad.
Garies is in Noord-Kaap
Garies
Garies
Garies: Geskiedenis, Die hede, Bekende boorlinge Garies se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°33′28″S 17°59′22″O / 30.55778°S 17.98944°O / -30.55778; 17.98944 17°59′22″O / 30.55778°S 17.98944°O / -30.55778; 17.98944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Stigting1845
Oppervlak
 • Totaal69,44 km2 (26,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 105
 • Digtheid30/km2 (80/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense79.1%
 • Swart mense9.0%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.0%
 • Ander 1.2%
Poskode (strate)
8220
Skakelkode027
Garies: Geskiedenis, Die hede, Bekende boorlinge
Ds. Christiaan Johannes Stander was die NG gemeente Garies se leraar van 1914 tot sy uittrede in 1917.

Geskiedenis

Die dorpie is omstreeks 1845 op die plaas Goedverwagting, wat ook die dorp se eerste naam was, aangelê. Die huidige naam is aan die dorp gegee deur die voormalige eerste minister van die Kaapkolonie John X. Merriman. Die NG gemeente is in 1904 van die moedergemeente Namakwaland afgestig. Ds. Coert du Buisson word op 15 Januarie 2011 in die NG gemeente Garies bevestig en ontvang. Hy lewer sy intreepreek op 16 Januarie 2011.

Die dorp se naam is afkomstig van 'n Khoi-woord wat "kweekgras" beteken.

Die hede

Die dorp het bekendheid verwerf weens die sakebedrywighede van sy bekendste inwoner, Adriaan Nieuwoudt. Die geskatte bevolking in 2007 was 1 418, sowat 40 minder as in 1996.

In die lente spog Garies met 'n kleurryke blommeprag. Tydens hierdie seisoen lok die dorpie, wat dan as die "Poort na Namakwaland" optree, talle toeriste met sy blommefeeste.

Bekende boorlinge

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Garies GeskiedenisGaries Die hedeGaries Bekende boorlingeGaries Sien ookGaries Eksterne skakelsGaries VerwysingsGariesBrandstofHotelHoërskoolKamiesbergKamieskroonLaerskoolN7 (Suid-Afrika)NamakwalandSkaapVanrhynsdorpVulstasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boor (element)Familie (verwantskap)Diatomiese molekuulKweekhuiseffekDonkieVlekvrye staal7de LaanVisSeksDarwinismeGroepsdrukJagluiperdLewerBeeldspraakMartin Luther King jr.VliegtuigGeslagsgelykheidSarel Jacob PretoriusKrugerwildtuinDuitse maselsJakkalsRudi ClaaseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OmgewingsbeheerItaliëHeuningLimpopo (rivier)SlaginstrumentHipoteseGoudkus (streek)Elon MuskLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBorsProvinsies van Suid-AfrikaTeam Fortress 2Green PornoSwartrenosterRonelda KamferEkonomie van Suid-AfrikaSirkelKindersiektesBreinkaartKlimaatsverandering in AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRenaissanceKongo-krisisPrimêre sektor van die ekonomieOnse VaderMaanTekstielBelgiëLys van Afrikaanse digtersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKunsmatige intelligensieBlack SashJacques LootsBruin menseWiki CommonsDroomImpakte van toerismeSuiwelprodukKondensasieKunsmatige algemene intelligensieWes-KaapMIVStereotipePeter SnydersTransatlantiese slawehandelXenofobie in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieSkuinsstreepKangogrotteIndustriële RevolusieEufemismeMobutu Sese SekoFaf de Klerk🡆 More