Gymnosporia Gariepensis: Plantspesie

Die garieppendoring (Gymnosporia gariepensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia.

Die spesie is inheems aan Namibië en die Noord-Kaap waar dit in die Richtersveld en suide van Namibië voorkom. Dit het 'n voorkomsgebied van 976 km² en daar is tien subpopulasies. Daar is moontlik meer subpopulasies maar omrede die plant in so 'n afgeleë gebied voorkom is dit nog nie gevind nie. Die plant kom ook voor in die Richtersveld Nasionale Park waar vee toegelaat word om te wei. Oorbeweiding is 'n wesenlike probleem maar gelukkig groei die plant op rotsagtige hellings en word tans nie bedreig nie.

Garieppendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Gymnosporia
Spesie:
G. gariepensis
Binomiale naam
Gymnosporia gariepensis
Jordaan, (2005)

Die boom se FSA-nommer is 401.5.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonjunktivitisStadVlag van Suid-AfrikaPuberteitOrthopteraWetenskapWayde van NiekerkRekenaarKankerTweede WêreldoorlogRenosterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWitrenosterParkinson se siekteGeografie van Suid-AfrikaSosiale mediaPornografiese akteurIronieAfrikanersVoorvoegselFotosinteseSaartjie BaartmanRenaissanceAnneli van RooyenKaapse florarykBlack SashPaddaWet op Bantoe-onderwysEnkelvoudige sinWiskundige terminologieHoofstadHernubare energieKunsMeningsverskil oor aardverwarmingKoolstofdioksiedVakbondLetterlike en figuurlike taalgebruikInligtingBreinkaartHemelvaartVolhoubare ontwikkelingSwangerskapWhatsAppTafelbergBesoedelingInternetDermpoliepJeugdagKewerDistrik SesJudaïsmeLys van Nederlandse skildersKwaZulu-NatalSuid-Afrikaanse randNic de JagerIngenieursweseFrederik Willem de KlerkWeervoorspellingRoofvoëlGregoriaanse kalenderAgtervoegselDieregeluideWet op Verbod van Gemengde HuwelikeCorioliskragSelfmoordMaagMetaalSimon PetrusWeeluisHomoniemTradisionele Afrika-medisyneGloeilampGeelsugVierkantswortelVingerseksVoortrekkermonument🡆 More