Gareth Hunt: Britse akteur

Alan Leonard (Gareth) Hunt (Londen, 7 Februarie 1942 - Redhill, Surrey, 14 Maart 2007) was 'n Britse akteur.

Hy was bekend vir sy rol as Mike Gambit in Die Wrekers (The New Avengers). Verder het hy rolle in onder ander Upstairs, Downstairs, Doctor Who en EastEnders gehad.

Gareth Hunt
Geboortenaam Alan Leonard Hunt
Geboorte 7 Februarie 1942
Londen, Engeland
Sterfte 14 Maart 2007
Redhill, Surrey
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Rolprente The New Avengers
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy was 'n neef van die aktrise Martita Hunt. Gareth Hunt is op die ouderdom van 65 aan kanker oorlede.

Tags:

14 Maart194220077 FebruarieLondenSurreyVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsAborsie in Suid-AfrikaMusieksimboleLettergreepDuitsRenaissanceFranse RewolusieVrystaatKunselementeApokriewe boekeRenosterMikro-ekonomieNeurenberg-verhoreBorsResensieEnsiklopedieLys van Joodse feeste en herdenkingsElektrolietBlaarSeksposisieLeonardo da VinciGeletterdheidJansenvilleOrthopteraNamibwoestynMaagsweerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WebwerfEienaamEkonomie van Suid-AfrikaHulpwerkwoordHerfsSportSeisoenProstaatkankerLeeuNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKernkragWikiquoteSuid-SothoWerwelkolomOnderwysMondViëtnamoorlogAfleiding (taalkunde)Ek is 'n Afrikaan (toespraak)Vlag van Suid-AfrikaNavorsingLionel PetersonJeuksiekteStaalSuid-Afrikaanse randDurbanKaapstadLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAardedagGrondwet van Suid-AfrikaFabelAppel (sanger)Racheltjie de BeerErosietipesKlavierNommertekenMeeueAfrikanernasionalismeVoornaamwoordSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieDokterFamilie (verwantskap)Tolla van der MerweKultuurSuurreënSimmetrieChristiaan Frederik BeyersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoortrekkermonument🡆 More