Gareth Cliff

Gareth Rhydal Cliff (* 26 Augustus 1977 te Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse omroeper en televisiepersoonlikheid.

Cliff het sy radioloopbaan in 1998 by Tuks FM in Pretoria begin en later by 702 Talk Radio as vervaardiger aangesluit terwyl hy nog 'n student was. Hy het by daardie radiostasie gewild geword en het later John Berks se pos op die 702 Breakfast Show in 2001 oorgeneem.

Gareth Cliff
Geboorte 26 Augustus 1977 (1977-08-26) (46 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Omroeper en televisiepersoonlikheid
Internet-rolprentdatabasis-profiel

In 2003 het hy 'n posaanbieding van die SAUK-jeugradiostasie 5FM aanvaar en lei tans die oggendprogram daar. Op 10 Maart 2004 is Cliff vir twee dae by die 5FM-stasie geskors nadat hy die vorige dag 'n foponderhoud met Jesus van Nasaret gevoer het en klagtes van die publiek gelok het. In sy voorafopgeneemde onderhoud het Cliff ook die rol van Van Nasaret behartig en dus met homself gepraat. Hy voer egter aan dat hy nie die Christelike religie wou satiriseer nie, maar eerder The Passion of the Christ-rolprent wat daardie maand in Suid-Afrika vrygestel sou word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

John BerksPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonEkologieUKhahlamba-DrakensbergparkPersoonlike voornaamwoordVermenigvuldigingAluminiumNamakwalandCheslin KolbeFabelWaarheid-en-versoeningskommissieEskomAarverkalkingSan Andreas-breukHibernasieWet op NaturellengrondProvinsies van Suid-AfrikaBesoedelingNag van die lang messeGautengUitwerking van klimaatsveranderingLys van elemente volgens simboolTropiese sikloonGeestesteuringInfeksieMoslemAsiëSokkerVraag en aanbodHulpwerkwoordKlereLeierKlinkerBoelieryPornhubEmosieMeervoudAfrikaanse WikipediaSimboolKlimaatsverandering in AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidVlagterminologieDigvormLeah van NiekerkToringAsemhalingDemokratiese Republiek die KongoHemelvaartsdagDeelwoordProteïenAnti-inflammatoriese middelMonumentSpoorvervoer in Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaOorstromingOos-KaapJuraBTWViëtnamoorlogKaaps-Hollandse stylRelatiwiteitsteorieGalblaasInternetPoesDroogteKolonoskopieHefboomSeevlakstygingIngenieursweseVaginaKlavierVaginale kankerKrampNetbalJo BlackVolstruisAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More