Harpuiskatjiepiering

Die harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo.

Die spesie is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Harpuiskatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. resiniflua
Binomiale naam
Gardenia resiniflua
Hiern, (1877)

Die plant is 'n geoksiel Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.

Die plant het ook twee subspesies:

  • Gardenia resiniflua subsp. resiniflua
  • Gardenia resiniflua subsp. septentrionalis Verdc.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaSenuweestelselKrygkorPerdebyeBlaarHernubare energieStaalGeweldTegnologieAardeMynbedryf van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Steve BikoDoelwitJuraSwart menseNoord-KaapSelfvertroueGoudkus (streek)Koue OorlogLiewe HeksieGriepHartMIVGenitale vratNelson MandelaUKhahlamba-DrakensbergparkGeskiedenis van Suid-AfrikaVrymesselaryVoornaamwoordAnale seksKlimaatsverandering in AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHerfsKoedoeBevolkingEjakulasieSkrywerAngssteuringVingerseksBloedsomloopstelselRassismeGroot GatLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPlastiekYstertydperkNicole StraussOogproblemeAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse randMeeueBelastingWaterBestuiwingBlourokkeWoudWetenskapLeonardo da VinciSonkragHipoteseSuikersiekteTydLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kunsmatige algemene intelligensieDemokratiese AlliansieMosambiekKankerEkologieVerkoueChemiese elementGoogleRugbySuid-Afrika-Wet🡆 More