Gamtooskiepersol

Die gamtooskiepersol (Cussonia gamtoosensis) is 'n klein boom wat in die Oos-Kaap voorkom.

Die blare is hard, leeragtig en blougroen. Op die SANBI-rooilys is dit as seldsaam gelys. Dit is endemies in Suid-Afrika in die Albanie-ruigte van die Gamtoosvallei Die boom se FSA-nommer is 565.2.

Gamtooskiepersol
Gamtooskiepersol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Apiales
Familie:
Subfamilie:
Aralioideae
Genus:
Spesie:
C. gamtoosensis
Binomiale naam
Cussonia gamtoosensis
Strey, (1975)

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaSterrestelselLongontstekingDiepaartromboseGeskiedenis van AfrikaansOos-KaapSelfmoordBrasiliëAnette EngelbrechtDonker materieKappie (skryfteken)NiersteenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSaharaSesnasies-toernooiKunsVingerseksGebande muishondJohannesburgHeupvervangingBloedvergiftigingEuropese RugbykampioenskapEucalyptusOnderwys (geskiedenis)Afrikaanse taalleerAsmaSowjetunieDanie du ToitWortelNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweNierversakingCleopatra VIIRenteN.P. van Wyk LouwSusan CoetzerHerpes simplexVyfsterToorbergLKoekie (rekenaarwetenskap)MusiekTydKameelperdVleesbaaiKruisigingHennie MaasPtolemeusNagapieMarita NapierAuschwitz-konsentrasiekampVuurWikiUnited Democratic FrontInstagramNardusOssewaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOnse VaderMenslike penisgrootteSeksuele penetrasieNamibiëHorlosieRykie van ReenenTierboskatGesinsdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Tolla van der Merwe🡆 More