Galmudug is 'n onafhanklike gebied in die suidelike deel van Somalië en is in 1998 outonoom en op 14 Augustus 2006 onafhanklik verklaar.
| |||||
Nasionale leuse: My Home State | |||||
Amptelike taal | Somalies, Engels | ||||
Hoofstad | Galkacyo 5°30′7″N 46°22′46″O / 5.50194°N 46.37944°O 46°22′46″O / 5.50194°N 46.37944°O | ||||
Grootste stad | Galkacyo | ||||
Regering President Vise-President | Republiek Mohamed Ahmed Alin Abdisalam Haji Ahmed Liban | ||||
beset verklaar cliamed en beheer | van Somalië 14 Augustus 2006 opgeeis | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 46 000 km² (onbekend) byna geen | ||||
Bevolking - Soos op 2008 skatting - Soos op sensus - Digtheid | 500 000 (onbekend) 10/km² (rang onbekend) | ||||
BBP (PPP) - Soos op nvt totaal - Per capita | onbekend (onbekend) onbekend (onbekend) | ||||
Geldeenheid | Somali shilling (SOS ) | ||||
Tydsone - Somertyd | +3 (UTC+3) +3 (UTC+3) | ||||
Volkslied | Somalia Tosow | ||||
Internet-TLD | .so | ||||
Skakelkode | +252 | ||||
Daar is 'n konflik tussen Galmudug en Puntland oor gebiede in Somalië. Ondanks Galmudug se relatiewe sukses, word die gebied nog nie deur enige ander land as staat erken nie. Die naam Galmudug bestaan uit die naam van die gebiede Galguduud en Mudug.
Gaalkacyo is die hoofstad en grootste stad. Galmudug het 'n oppervlakte van sowat 46 000 km² en sowat 500 000 inwoners in 2008 gehad.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Galmudug, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.