Galasiërs: Negende boek van der Nuwe Testament, kompos van 6 hoofstuks

Die brief aan die Galasiërs is die 9de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die brief is geskryf om die gemeente van Galasië te waarsku teen die optrede van sekere dwaalleraars wat van elders af ingedring het. Hierdie mense het die gesag van die apostel betwis en het verkondig dat die nie-Jode slegs ook gered kon word deur die wet van Moses te onderhou. Paulus reageer skerp deur daarop te wys dat hy sy apostelskap direk van Christus ontvang het en dat verlossing verkry word deur in Christus te glo, nie deur wetsonderhouding nie. Christus het die gelowige vrygemaak van die wet, en nou moet die vrug van die Heilige Gees in hulle lewe sigbaar word. Die inhoud van hierdie brief kom deels ooreen met dié van die brief aan die Romeine.

Galasiërs: Negende boek van der Nuwe Testament, kompos van 6 hoofstuks
Ligging van die Romeinse provinsie Galasië

Bron

Eksterne skakels

Tags:

ApostelBrief aan die RomeineBybelChristusHeilige GeesNuwe TestamentPaulus van Tarsus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Faf de KlerkDialoog in fiksieGeprosesseerde kosRassismeSirkelPolisieLys van Suid-Afrikaanse musikante1200Atlantis, Wes-KaapEkostelselKonsentrasiekampSuid-Afrikaanse GrensoorlogSkoolSlangVerkleurmannetjiePornografieChristendomKolitisSokkerFossielbrandstofSelfmoordHerfsLidwoordLien se lankstaanskoeneStikstofVolhoubare ontwikkelingWaterbesparing in Suid-AfrikaWhatsAppKimberleySeekoeiHemelvaartKlem-in-die-kaakIslamitiese StaatPrimêre sektor van die ekonomieAppelKunsmisMadison IvySeksuele penetrasieAandagstreep3D-rolprentLangste woordDaggaAfvalbestuurRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WortelVolstruisGoogleSlag van BloedrivierBorsRumatoïede artritisVloeistofImpakte van toerismeLenteJuan Antonio VillacañasHoofstadDuitslandSpinnekopMenslike skeletMikro-ekonomieSuid-AfrikaWayde van NiekerkIndustriële RevolusieSkaapStellenboschRekenaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHemelBesemSuiwelprodukEskomCheslin KolbeAntoniemEufemisme7de LaanMahatma GandhiKlimaatKAustralië🡆 More