Gab Dissenter

Gab Dissenter (ook bekend as Dissenter) is 'n webblaaier-uitbreiding wat deur Gab ontwikkel is en wat gebruikers toelaat om op enige webbladsy kommentaar te lewer.

Die werktuig is ontwikkel nadat verskeie sosialemediaplatforms en aanlynnuuswebwerwe sekere kommentaar begin sensor het of kommentaarafdelings heeltemal buite werking gestel het.

Geskiedenis

Lesers van Tommy Robinson het die toep begin gebruik om sensuur te omseil 'n dag ná Robinson, wat voorheen van Twitter verban is, ook van Facebook en Instagram verban is, op dieselfde dag wat Robinson en Peter McLoughlin se Mohammed's Koran van Amazon verban is.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese Somerspele 2024Fanie OlivierSelfmoordVoedingLys van bekende Suid-AfrikanersVeeNasionale PartyKonsentrasiekampWerkersdagDansNiemetaalBakterieWoordeboekVormGalblaasVerkoueTandbederfAnrich HerbstMisdaadromanHindoeïsmeJode in Suid-AfrikaPiet ByleveldSlawernyDomkragMilt16 AprilGeskiedenis van AfrikaansLionel MessiReënPersoon (taalkunde)Suid-AfrikaBiodiversiteitPolisieNazi-DuitslandMadison IvyOnderwerp (taalkunde)EugenetikaGrondwaterMetaalLetterlike en figuurlike taalgebruikTydLys van Afrikaanse televisiereekseLetterkundeKoolstofGeslagsgelykheidRookgewoonteDemokrasiePeriodieke tabelBelastingTuisbladHarry Herbert CrosbyNag van die lang messeIndonesiëPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKatoenGesonde dieetErfenisdag (Suid-Afrika)SinoniemAfleiding (taalkunde)KoringKoos BekkerSwartrenosterBeroerteLys van medisinale kruieFaktuurLimpopo (rivier)Organiese landbouGezina, PretoriaMartin Luther King jr.E-posBipolêre gemoedsteuringPretoriaDwelmonttrekkingKomplementêre kleureLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDolfynLys van kleure🡆 More